Carltonspanne se vertoning vanjaar in die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale reeks om die Goue Beker (GB) bewys dat die Blou Bulle se senior reeks die hardste klubliga in Suid-Afrika is.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 Oktober 2017
Orgideë nie bestand teen Pepervreters
Ondanks moedige teenstand in die eerste helfte was die Orgideë op die duur nie bestand teen die Pepervreters se aanslag nie.
Nou’s dit Griffons se beurt om boontoe te beur
ʼn Mens onthou maar alte goed hoe Natal in die tagtigerjare gesukkel het om hulle halfeindstryd te wen om terug in die destydse A-afdeling van die Curriebekerreeks te kom.
Omstrede Hartley se hou ‘nie rooi kaart werd’
Die omstrede Engelse kaptein Dylan Hartley het daaraan ontkom om vir die soveelste keer in sy loopbaan geskors te word – dié keer ná ʼn hou wat ʼn teenstander bloedneus gelaat het.
Sharks kies Ndungane in Nkosi se plek
Dit kon die Sharks se afrigter, Robert du Preez, sekerlik nie langer nie as vyf minute geneem het om die span te beklink vir Saterdag se Curriebeker-eindstryd teen die Westelike Provinsie op Kingspark in Durban nie.
Namibië kies groep vir Uruguay, beter rangorde
Namibië se spelersgroep met die oog op 18 en 25 November se toetse teen die besoekende Uruguay is Donderdag aangekondig.
Panayiotou-verhoor: Verdoemende bewyse teen verdagtes, sê staat
Staatsaanklaer Marius Stander het gesê Vumazonke “is sonder enige redelike twyfel een van die moordenaars”. Hy het gesê die bewyse teen Siyoni is ook “verdoemend”.
‘Geweldskultuur op plase moet einde kry’
34 000 boere in Suid-Afrika moet aanslae op hulle lewens afweer te midde van droogtes, natuurrampe en beleidsonsekerheid, terwyl hulle kos produseer vir 55 miljoen Suid-Afrikaners.
WP se Willemse-waagstuk
Die Sharks se losskakel, Curwin Bosch, lek seker nou al sy lippe af vir Saterdag se Curriebeker-eindstryd teen die Westelike Provinsie op Kingspark in Durban.
Moeilike ekonomiese tye staar SA in gesig, sê Gigaba
Malusi Gigaba, minister van finansies, het Donderdag gesê moeilike ekonomiese vooruitsigte staar Suid-Afrika in die gesig aangesien groeivooruitsigte vir dié land bedroewend lyk.
Nóg ʼn Gauteng-munisipaliteit behou kragvoorsiening
Die munisipaliteit het teen die einde van Julie vanjaar R129 miljoen aan Eskom geskuld. Dié bedrag staan tans op R173 miljoen, ondanks ʼn betaling om die ligte aangeskakel te hou.
[Foto’s] Só lyk Demi-Leigh se Mej. Heelal-kostuums
Demi-Leigh Nel-Peters, die huidige Mej. Suid-Afrika, se uitrustings vir die Mej. Heelal-kompetisie is Donderdag onthul.
Waarskuwing vir nóg stormweer uitgereik
“In hierdie stadium is die grootste risiko stormwind en swaar neerslae wat kan lei tot oorstromings in stedelike gebiede.”
ToekomsVenster: ʼn Stukkende wêreld
O Here, vergewe ons dat ons sulke swak bestuurders van die skepping is. Vergewe ons dat ons mors en die skepping opgebruik!
Minister gedagvaar ná babas omgeruil is
Maroela Media het vroeër berig die babaseun en babadogter is in 2010 by ʼn hospitaal in die Oos-Rand omgeruil.
[Video] Trane vloei toe reeksverkragter gevonnis word
Die hofsaal was volgepak en al die vroue wat deur Mkavu verkrag is, het die hofverrigtinge bygewoon om te kyk hoe hul aanvaller tronk toe gestuur word.
Karlien se Elah gaan huis toe
“Ná 19 dae op pad huis toe. Dankie, Jesus.”
Boek: Stil oomblikke met God – vir jong vroue
Verryk jou geestelike reis en ontdek presies hoe lief God jou het wanneer jy elke dag ’n stil oomblik saam met Hom deurbring.
‘Verkoop eers wildplaas voor nog werkers afgelê word’
“Dit is onsensitief om mynwerkers wat deel van Lonmin se kernbesigheid is, af te lê terwyl Lonmin die luuksheid van ʼn wildplaas en gepaardgaande moderne geriewe geniet.”
‘Oubaas’ ondergaan gedaantewisseling vir nuwe rol
Die akteur en musikant Pierre van Pletzen het onlangs ʼn gedaanteverwisseling ondergaan vir ʼn nuwe karakter wat hy binnekort op kykNET gaan vertolk.