Waar kom die uitdrukking “‘n blou Maandag” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir Maandag 30 Oktober 2017
Twee kinderporno-sake in PE-howe
In een van die sake word ʼn 44-jarige man daarvan beskuldig dat hy pornografiese materiaal van sy agtjarige tweelingdogters versprei het.
Dis die 12 O’s van die ANC se linkse ideologie
Ons leef nie meer in 1917 nie, daardie mooiklinkende idees het bloedig misluk. Die ANC sal moet leer om deur die voorruit in plaas van die truspieël te kyk, en dat hulle visie sterker as hulle geheue sal moet wees om die land te laat slaag.
Saambindende effek van plaasaanvalle en plaasmoorde
Plaasmoorde is nou akuut onder die vergrootglas deurdat daar sedert die aanvang van verlede week ’n vlaag plaasaanvalle en plaasmoorde was.
Nuuskommentaar: Dié doodskis kan nie begrawe word
’n Mens hoef maar net na wetgewing te kyk om te sien wie die raskwessie in Suid-Afrika springlewendig hou.
Grootste dwelmlaboratorium nóg in Oos-Kaap ontdek
Volgens ‘n woordvoerder van die Valke is dit die grootste dwelmlaboratorium wat nog ooit in die geskiedenis van die provinsie ontdek is.
Poppie-verhoor begin
Poppie is kort ná haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.
Esidimeni: Mahlangu bereid om te getuig
“Sy het aangedui dat sy geen probleem het om te verskyn nie, maar dat sy nie op die lys van getuies is nie.”
Vandag se sportnuus
Die Bokspan vir die Eindjaar-toer is bekend gemaak.
[Foto’s] ‘Swart Maandag’ bring paaie tot stilstand
Talle hoofweë en strate in Pretoria is Maandagoggend tot stilstand gebring weens optogte deur mense wat hul stem dik maak teen plaasmoorde.
Ek en my gesin trek vandag swart aan en dit is hoekom
Dít is wat my swart klere vandag sê, skryf Dirk Hermann.
Raadslid vas ná huis ontplof
Mulaudzi het ook gesê die raadslid het ooggetuies betaal om nie met die ondersoekspan saam te werk nie.
Kutama-ontsnapping: Vyfde gevangene aangekeer
Twee voortvlugtiges is nog op vrye voet.
Gedagte vir die dag: Die lewe is vlietend
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is. (1 Tessalonisense 5:18)