Daar is tans 1 054 mense werksaam by dié maatskappy.
Alles vir Vrydag 3 November 2017
Vandag se sportnuus
Goeie nuus uit Amerika is dat Suid-Afrika se ster-atleet, Wayde van Niekerk, se operasie aan sy beseerde knie gedoen is en dat hy reeds met rehabilitasie begin het.
Bylmoorde: Hof hoor ‘hond sou nie blaf nie’
“Is dit nie vreemd dat hulle deur al die moeite sal gaan om in julle huis in te kom, jou gesin dood te maak – behalwe vir jou – en dan nie ʼn enkele ding roof nie, nie eens ʼn selfoon of jou ma se handsak nie?”
Wanneer jy bang word omdat jy beter voel
“Ja, om beter te voel is beter, maar dit maak my bang.”
Bakkie beland in swembad
“ʼn Bakkie was heeltemal onder die water van die huis se swembad. Paramedici het die man ondersoek en gevind dat hy veelvuldige snye en kneusplekke opgedoen het.”
Malema: ‘Die ANC is bang vir wit mense’
“Die nuttelose minister van polisie het niks gedoen nie, selfs nie toe die wittes ons [op Swart Maandag] ontwrig het nie. Weet julle hoekom? Want die ANC is bang vir wit mense.”
Man sterf toe hy van verkeersbeamptes vlug
Verkeersbeamptes het probeer om die BMW-bestuurder voor te keer omdat hy die spoedperk oorskry het.
Waaroor die bohaai oor skolekaping?
So, waaroor gaan die bohaai? Ons het openbare skole, nie staatskole nie en dit moet so bly. Kinders het die meeste om te verloor as ouers nie meer insae in onderwys het nie. Laat jou stem tel.
Gedagte vir die dag: Vertrou God se plan
Daar is ’n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd. (Prediker 3:1)