William Beale (39), ʼn rekenaaringenieur van Plettenbergbaai wat skuld beken het op 18 644 aanklagte van die besit van kinderpornografie, is Dinsdag ʼn “mylpaalvonnis” opgelê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 November 2017
Gigaba kondig ondersoek aan oor belastingtekort
Malusi Gigaba, die minister van finansies, het Dinsdag aangekondig pres. Jacob Zuma het ʼn dringende geregtelike ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) goedgekeur.
Moordverhoor teen Polokwane-sakeman uitgestel
Die moordverhoor van Rameez Patel, wat aangekla word van die moord op sy vrou en ook verdink word van die onlangse moord op sy ma, gaan eers volgende jaar hervat word.
Parys-boere: Hof hoor oor oorledene se beserings
De Bruyn het getuig daar was erge swelling op Jubeba se brein, dermate dat die natuurlike voue op sy brein nie meer sigbaar was nie en die brein glad vertoon het.
Duisende stukke perlemoen gevind
Die polisie in die Wes-Kaap het die onwettige handel in mariene hulpbronne ʼn knou gegee.
ToekomsVenster: Dit kan nie waar wees nie!
O Here, stuur U lig en U waarheid, dat dit my lei en bring na U heilige berg en na U woning.
Geslagsdele in vrieskas: Deen skuldig op talle aanklagte
Die Deense wapenhandelaar wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, is in die Vrystaatse hooggeregshof op verskeie aanklagte skuldig bevind.
Die wêreld in foto’s – 7 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
[Video] Leeuwelpie wil graag brul
Die welpie in dié video, duidelik nog net ʼn paar weke oud, oefen nog sy brul – en dis die oulikste ding wat jy nog vandag gehoor het
Manana weer in hof oor aanranding
Mduduzi Manana, die voormalige adjunkminister van hoër onderwys, het vroeër vanjaar bedank nadat hy erken het hy het drie vroue by ʼn kuierplek in Fourways aangerand.
Vliegtuig doen noodlanding ná vrou van man se kullery uitvind
“Die vrou het haar man se vinger gebruik om sy selfoon te ontsluit terwyl hy geslaap het. Sy het daarna bewyse op die selfoon gevind wat glo gewys het dat hy haar verneuk.”
NVG gaan Phahlane nie vervolg
Opod het verlede jaar ʼn ondersoek van stapel gestuur in verband met ʼn luukse huis wat Phahlane vir homself in die Sable Hills-landgoed in die noorde van Pretoria laat bou het.
Hof sê oor Hlaudi se appèlaansoek
“Hlaudi dryf homself nou in ʼn hoek in ʼn poging om die gereg te omseil.”
Bylmoorde: Regter peper Henri met vrae
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Henri van Breda se verhoor uitgestel, maar nie voor regter Siraj Desai self vir Van Breda onder kruisverhoor geneem het nie.
[Foto’s] ‘Getroud met rugby’-akteurs soos jy hul nog nooit gesien het
Aanhangers van die gewilde kykNET-sepie Getroud met Rugby is gaande oor foto’s van karakters in dié sepie wat hulle onlangs in skreeusnaakse uitrustings opgetooi het.
Minister wil hof toe oor aanstellings by SAUK
Die minister het gesê sy stem saam dat die raad sy uitvoerende beamptes moet aanstel, maar meen hulle moet ten minste met haar oorleg pleeg.
PE-dubbelmoord: Polisie sê oor oorsaak van dood
Die polisie is steeds op soek na ʼn tuinier wat ʼn persoon van belang is in die ondersoek na die wrede moord op ʼn bejaarde egpaar van Port Elizabeth.
Poppie se stiefpa getuig
“Toe ek in die gang gaan staan, toe sien ek hoe Poppie hande-viervoet uit die kamer kom, so asof sy gegooi is. Sy het probeer regop staan, maar haar balans verloor en teen die muur vasgehardloop,”
Mooinooi-skietery: Man weer in hof
Matthew Benson (24) het Dinsdag in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die beweerde skietery van drie mans op ʼn plaas in die Mooinooi-omgewing.
[Video] Akteurs hang ‘vuil wasgoed’ uit
Met akteurs soos Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Tim Theron, Stiaan Smith, Nico Panagio, Charlie Bouguenon, Simoné Nortmann en Leandie du Randt Bosch.