“Die Muldersdrift-gemeenskap word al vir etlike jare deur geweldsmisdaad geteister en die polisie is nie daartoe in staat om die gemeenskap te beskerm nie.”
Alles vir Donderdag 9 November 2017
Poppie-verhoor: Ma ‘kry nie kans’ om mishandeling aan te meld
Louisa Koekemoer (47) het Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria verskeie kere gehoor sy kon die dood van Poppie van der Merwe verhoed het as sy as ma ingegryp het.
Beskerm jouself só in geval van siekte, ongeluk dié vakansie
In Desember verkas almal gewoonlik na die kus of oorsee, en dit is amper weer daardie tyd van die jaar vir Suid-Afrikaners!
Manana: ‘Boete sal net ʼn tik op die vingers wees’
Die vroue eis skadevergoeding van R100 000 vir onder meer skade aan hul naels en haarverlengings asook mediese onkostes.
Dié restaurante span die kroon in 2017
Daar is voorheen net 20 restaurante vir die gesogte toekenning benoem, maar vanjaar is 30 restaurante benoem.
‘Motordiewe’ vas ná jaagtog, skietgeveg
“Die verdagtes het uitgespring en te voet gevlug terwyl hulle op die polisiebeamptes geskiet het.”
Maak só as jou kind verstik
Die tweejarige Reuben Botha is onlangs na die Netcare-hospitaal in Krugersdorp gehaas nadat ʼn voorwerp in sy lugpyp vasgesteek het.
Taalgebruik: end, ent
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “end” en “ent”
[Foto’s] Gordonsbaai-brand: Skade beloop reeds miljoene
Die skade van die verwoestende brand wat sedert Dinsdag teen die berg by Gordonsbaai woed word reeds op miljoene rande beraam.
Die waansin van die Demokratiese Alliansie
Op ’n waansinnige manier het die Demokratiese Alliansie (DA) nou sy eie geskiedenis en liberale oorsprong begin aanval. Die gevolge sal vir Suid-Afrika se demokrasie en vir die DA nadelig wees.
Nuuskommentaar: Is die rugbybod aan SA wys?
Is dit dislojaal of gewoon verantwoordelik om skepties te wees dat die Wêreldbekerrugbybod van 2023 aan Suid-Afrika toegeken word?
Vandag se sportnuus
Alle oë is vandag op die Nedbank-uitdaagtoernooi wat by Sun City begin en die tweede laaste wedren in die Formule-Een Grand Prix-reeks word dié naweek in Brasilië gejaag.
Aftrede: ʼn Geskikte lewensmaat vir jou latere lewe
Moet nooit onderskat tot watter mate ’n lewensmaat ’n betekenisvolle invloed in jou lewe kan hê ten opsigte van jou geluk en vervulling nie. Soos die spreekwoord lui: “Gedeelde vreugde is dubbele vreugde” en ook: “Gedeelde leed is halwe leed”!
Verkeersbeamptes vas vir omkoopgeld
Die twee is vasgetrek ná ʼn geheime operasie waartydens hulle weer omkoopgeld aanvaar het.
Die slaggate van gratis universiteitsonderrig
Dit is tyd dat die emosies en populisme uit die debat oor gratis universiteitsonderrig verwyder word.
Mahlangu se skorsing verwelkom
Daar word geëis dat Mahlangu uit Engeland gedeporteer word.
Speaker se lyfwag doodgeskiet
Die verdagtes het Mngoma glo geskiet toe hy in die motor klim voordat hulle hom uit die motor gesleep en toe van naby af ook geskiet het.
Gedagte vir die dag: Drie-eenheid
Nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur sy Seun. God het Hom bestem om die erfgenaam van alles te wees; trouens, Hy het deur Jesus Christus ook die wêreld en alles wat daarin is, gemaak. (Hebreërs 1:2)