Vier jaar ná die eerste prototipe van die Dream Chaser erg tydens ’n landingstoets verniel is, het dit nou ná omvattende werk daaraan veilig geland.
Alles vir Dinsdag 14 November 2017
‘Guptas geraadpleeg oor Eskom-hoof se skorsing’
“Khoza het vir my gesê minister Brown is ‘gekaap’ en sy rapporteer aan die Guptas.”
Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika
Hierdie is ‘n werk wat nie net tersiêre voorskryfmoontlikhede inhou nie, maar bied boeiende leesstof vir enigiemand wat geïnteresseerd is in die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans.
OR Tambo maak plan met ‘geraas’ by lughawe
Verskeie internasionale lughawens het ʼn “stil lughawe-beleid” aangeneem in ʼn poging om die atmosfeer by die lughawe te verbeter.
Regter bekommerd oor bylmoorde-saak ‘onnodig verleng’ word
“Ek is huiwerig, maar sal wel die verhoor uitstel, want dit is in die belang van geregtigheid om dit te doen.”
[Foto’s] Bekendstelling: Klein enjin, gróót hart
As jy gereeld ry asof jou broek aan die brand is, is die 280 kW-V6 net in die kol, skryf Brendon Staniforth.
Oud-Vrystater druk twee keer in Franse liga
ʼn Gewese Vrystaatse o.21-speler het twee drieë vir Niort in die jongste ronde van die Franse Fédérale 1-liga gedruk.
Kultuurorganisasies kan unieke oplossings bied
Kultuurorganisasies wat bereid is om deur erkenning die ryk historiese en kulturele skatkis waaroor kultuurgemeenskappe beskik te ontsluit en eietyds toe te pas, het reeds ’n alternatiewe oplossing hiervoor.
Diabetes: Kyk uit vir dié gevaartekens
Lyers van diabetes wat nié gediagnoseer word nie, staan die kans om ernstige siektetoestande te ontwikkel soos hartsiektes, beroertes, blindheid en nierversaking.
Staatsinstellings en die waarde vir belastinggeld
ʼn Verslag is saamgestel oor die waarde wat staatsinstellings belastingbetalers vir hul geld bied.
Vakleerling sterf ná ‘fratsongeluk’
“Hulle het my gebel en met hom na Mediclinic in Bloemfontein gejaag. Die traumaspesialis het vir my gesê hy het derdegraadse brandwonde aan sy arms en hande opgedoen, asook brandwonde aan sy gesig en bolyf.”
Polisie ondersoek hoe plaasmoordverdagte kon ontsnap
Die Limpopo-polisie het bevestig ʼn volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn Zimbabwiër wat vroeër uit aanhouding by die Lephalale-polisiestasie ontsnap het.
Man skiet eers vrou, twee kinders en toe homself
ʼn Kollega van die man het hom glo tuis gaan soek nadat hy nie vir werk opgedaag het nie. Hy het die egpaar en hul twee kinders se liggame in een vertrek in die huis gevind. Almal het skietwonde gehad.
Stem vir jou gunstelingfees!
Die kykNET Fiëstas is op soek na die gewildste kunstefees van 2017 – en jóú stem tel.
Twee toeriste deur olifant doodgetrap
Die man en vrou het ʼn trop olifante dopgehou wat nader aan die lodge gestap gekom het toe een van die olifante op hulle afgestorm het.
Die Duane Vermeulen-tameletjie
Dit is darem baie ironies dat die Springbokafrigter, Allister Coetzee, homself so in die voet skiet.
‘The Lord of the Rings’ binnekort ʼn televisiereeks
Dié reeks sal volgens ʼn verklaring “alternatiewe storielyne verken” wat JRR Tolkien se The Fellowship of the Ring voorafgaan. Meer as een seisoen van dié reeks sal vervaardig word.
[Video] Bejaarde helder oordag in oprit beroof
WAARSKUWING: Die video is gewelddadig van aard en nie geskik vir sensitiewe kykers of kinders nie.
Restaurantkettinggroepe trek swaar
Die grootste van dié groepe is Famous Brands, wat met handelsname soos Wimpy, Mugg & Bean en Fishaways spog.
Is dit vaarwel Nuweland, Ellispark, Kingspark?
Dit wil voorkom of twee van Suid-Afrika se oudste en beroemdste rugbyheiligdomme, Nuweland en Ellispark, en ʼn jongere, Kingspark, onder meer die offerande is vir die aanbieding van 2023 se toernooi om die Rugbywêreldbeker in Suid-Afrika.