ʼn Vloot motors het glo ná die aankondiging Mugabe se ampswoning verlaat.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 November 2017
Man sterf ná hy beheer oor motorfiets verloor
ʼn 27-jarige man is dood nadat hy beheer oor sy motorfiets verloor het.
Geliefde rocker sterf
“Hy het van die begin af geweet wat hy wou bereik – die groep het alles gegee op internasionale verhoë. Niks minder sou goed genoeg gewees het vir hul aanhangers nie.”
Twee dood, nege beseer toe bakkie rol
“Sommige slagoffers het buite die wrak op die grond gesit met die aankoms van nooddienste op die toneel,” het Ineke van Huyssteen, ER24-woordvoerder, gesê.
‘Mugabe nié van plan om uit te tree nie’
President Robert Mugabe en sy vrou, Grace, “is gereed om te sterf vir dit wat reg is”.
En Mej. Wêreld is …
Mej. Wêreld is Saterdag by die Crown of Beauty-teater in Sanya in China gekroon.
Familie, polisie soek onverpoos na ontvoerde man (80)
Die 80-jarige Bill Dreyer van Randvaal buite Alberton is Vrydagaand ontvoer en steeds vermis.
Pta-vrou ernstig beseer ná drie honde haar aanval
ʼn Vrou van Moreletapark in Pretoria is Saterdag deur drie honde aangeval.
[Foto’s] Mugabe moet nóú bedank, eis betogers
Volgens mediaberigte is die groep betogers nou van Harare na Highfields op pad. Die betoging is glo “vreedsaam” ten spyte daarvan dat “nie ʼn enkele polisielid in sig is nie”.
R15 000 vir Kersgeskenke – dán waai sy baard
“Ek het ʼn passie vir kinders, diere en baarde – maar dié naweek laat ek my baard skeer sodat ʼn groep kinders dié Kersfees ook kan glimlag.”
Vyf dood ná skietery by winkelsentrum
Onder die vyf sterftes is twee veiligheidswagte wat doodgeskiet is. ʼn Man wat in sy motor gesit het, is ook raakgeskiet en is later dood.
Nóg ʼn Jhb-huisbraak eis ʼn lewe
Die 55-jarige man het glo ʼn hartaanval gehad ná die aanval.
Kakamas-moord: Man laat vaar borgtogaansoek
Die beskuldigde is vasgetrek nadat ʼn boer van die omgewing hom by die wingerde sien ry met die 64-jarige Jannie Hough, die slagoffer, se bakkie. Daar was rooi vlekke wat soos bloed gelyk het op sy hemp.
All Blacks nou al agt jaar amptelik die beste
Is die All Blacks die beste span van alle tye?
Ackers steek tong uit, en dis om van te huil
Sal dίt nie ironies wees nie, en nóg ʼn klap in die Suid-Afrikaanse rugbybase se gesig?
Vrou sterf, man kritiek ná huisbraak
Die Johannesburgse vrou, vermoedelik in haar 40’s, is op die toneel dood verklaar weens die omvang van haar beserings.
Meer as 2 000 skape vrek in koue weer
“Ek praat met een van die boere oor wat dié week in die Vrystaat gebeur het, en die vraag wat ons albei vra, is hóé herstel jy van só iets – finansieel en emosioneel?”
Meisie (17) gered uit bordeel
Die 17-jarige meisie is intussen telefonies gedreig om na die bordeel terug te keer. Die polisie het bevestig dat hulle die saak ondersoek en verder hanteer.
4 sterf, 5 beseer toe ambulans en motor bots
ʼn Driejarige meisie was een van die ses beseerdes wat behandeling ontvang het. Sy is glo in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas, maar is later dood.
Duisende gaan opruk na Harare vir ‘beter leierskap’
Die Zimbabwiese weermag het in ʼn verklaring gesê hy sal die optog “ten volle ondersteun” uit respek vir vryheid van uitdrukking en beweging.