Die Springbok-losskakel Pat Lambie het Sondag vir ʼn twintigtal punte in die Franse Top14-liga gesorg toe sy span, Racing 92, met Toulon afgereken het.
Lees meerAlles vir Maandag 20 November 2017
Verwagte vonke spat voor As-reeks Donderdag begin
Die As-reeks tussen Australië en Engeland wat Donderdag in Brisbane begin, het reeds vir sy tradisionele vonke voor die reeks se aanvang gesorg.
Vrystaters sit vyf dae sonder water
ʼn Beton-pyplyn naby De Hoek-opgaardam het op 16 November gebars en inwoners van Dewetsdorp en Wepener het vyf dae sonder water gesit.
Gevangenes vas oor slenter
Die nasionale teenkorrupsie ondersoekeenheid het ʼn slenter, wat uit ʼn gevangenis bedryf is, oopgevlek.
Twee vas oor vervaardiging van tik
ʼn Man en ʼn vrou, albei 34 jaar oud, is in Milnerton in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle glo tik vervaardig het.
Weermag sê Molefe se oproep is ‘bo verdenking’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het Maandag reageer op kritiek nadat die afgedankte hoof van Eskom, Brian Molefe, vir aktiewe diens opgeroep is en gesê die besluit is bo verdenking.
Zim-oorlogsveterane verdedig weermag se optrede
Die oorlogsveterane-organisasie ZNLWVA in Zimbabwe het Maandag gesê hy het die hooggeregshof in Harare genader om ʼn bevel te bekom wat verlede week se optrede deur die weermag grondwetlik verklaar.
ToekomsVenster: Die dominee se belydenis
O Here, maak ons die sout van die aarde en ʼn lig vir die wêreld!
Die wêreld in foto’s – 20 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Weermagvakbond uit die veld geslaan oor ‘kolonel Molefe’
“Dit is verder verregaande dat sy salaris terugdateer na ʼn datum toe hy nie eens in aktiewe diens was nie. Dit is reeds ʼn afsonderlike vorm van bedrog.”
Woord van die week: krupsies
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “vol krupsies wees”
Mense met honde leef glo langer
Jou beste (vierpotige) vriend kan jou dalk help om langer te leef!
Nuuskommentaar: Zimbabwe al nader aan die waarheid
Hoewel die kans nie uitgesluit is nie, sal ongrondwetlike ingryping vermy word.
Mugabe gee nie gehoor aan spertyd
Daar is intussen weer berigte dat Mugabe glo wel gaan bedank.
Esidimeni-tragedie: Dokter kry nie uitstel
ʼn Verpleegster by een van die NRO’s het Dinsdag getuig hulle is gedwing om 26 pasiënte pleks van 10 in te neem nadat die dokter aan hulle die opdrag gegee het.
Oom Herrie se kerrie: Tande op spoed in kerk
Oom Herrie beland nou die dag in ’n geselskap waar die een vrou vertel van haar pa en sy valstande …
Parys-boere: ‘Kom ons sê honde het hulle so gebyt’
“Ek weet wat ek gedoen het en ek is hier om die waarheid te praat.”
[Foto’s] Koningin Elizabeth, prins Philip vier 70 jaar-herdenking
Die koninklike familie het ʼn stel foto’s van die egpaar bekend gestel om die geleentheid te vier.
Sleutelgetuie doodgeskiet ure voor hy sou getuig
Die ondersoekbeampte in dié saak is ook vroeër deur huurmoordenaars vermoor.
Padtoets: Die beste oplossing
Hibridiese voertuie gee vir jou die beste van ʼn paar verskillende tegnologieë, skryf Brendon Staniforth nadat hy met die Lexis NX gery het.