“Dit is die een nalatenskap [van Mugabe] wat ten alle koste bevorder en beskerm moet word.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 November 2017
Profiel: Die einde van die Mugabe-era
Robert Mugabe se bedanking kom ná ʼn week van onstuimigheid in Zimbabwe.
Man in hof ná hy hom as advokaat voordoen
“Hy het duisende rande by ‘kliënte’ geneem ter betaling vir sy ‘dienste’ as advokaat,” het ʼn woordvoerder van die polisie gesê.
Feesviering in Zim ná Mugabe se bedanking
Die feestelike gesig was aanduidend van ʼn nuwe hoofstuk wat vir Zimbabwe aangebreek het.
Twee vas ná ses by winkelsentrum doodgeskiet is
Die skietery het die naweek by ʼn winkelsentrum in KwaZulu-Natal plaasgevind.
Tyd haal Bokke in voor 2019-Wêreldbekertoernooi in Japan
Rassie Erasmus, wat Maandag ses weke vroeg by SA Rugby ingeval het en reeds met sy beplanning vir 2018 begin het, is natuurlik nie as afrigter van die Springbokke aangestel nie.
Hoedspruit-plaasmoord: Beloning uitgeloof
ʼn Beloning is uitgeloof ná Christo Redelinghuys (60) Sondagaand ten aanskoue van sy dogter doodgeskiet is.
Robert Mugabe het bedank
Robert Mugabe het bedank as president van Zimbabwe.
Parys-boere: Dokter gekap oor teenstrydighede
ʼn Dokter van Bloemfontein het vroeër getuig hy sou nie die oorplasing van ʼn pasiënt van 3/15 op die Glasgow-komaskaal goedgekeur het nie, aangesien só ʼn pasiënt “basies breindood” is.
Lesufi skerp gekritiseer oor ‘enkelmedium’-uitlatings
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, is skerp gekritiseer ná uitsprake dat Suid-Afrika nie meer plek het vir enkelmediumskole nie.
ToekomsVenster: Wie gaan leiding neem?
Hemelse Vader, ons bid vandag vir ’n geslag leiers wat volgens U wil en U hart sal lewe.
Proses skop af om Mugabe uit kussings te lig
Zimbabwe se parlement het Dinsdag met die proses begin om pres. Robert Mugabe in ʼn staat van beskuldiging te plaas.
Die wêreld in foto’s – 21 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Gaan SA weer afgegradeer word?
Suid-Afrika sal na verwagting Vrydag hoor of hy verder afgegradeer gaan word terwyl die inflasie- en rentekoers ook dié week bekend gemaak word.
Pretoria-ampswoning dán onder hamer
Die amptelike ampswoning van Pretoria se burgemeester gaan binnekort opgeveil word.
Man skiet vrou in straat, neem eie lewe by kerk
“Dit het haar 26 jaar gevat om genoeg moed bymekaar te skraap om te loop. Ek kan my nie eens indink hoe bang sy gister moes gewees het nie,” het die slagoffer se dogter gesê.
Afrikaanse sanger raak verloof
“Ons het nog nie op ʼn troudatum besluit nie.”
Twee vas ná musikante aangeval, beroof is
Riaan moet intussen Woensdag geopereer word.
[Resep] Murgpampoentjie-&-eierslaai met lensies
Murgpampoentjie-noedels is deesdae ’n gewilde alternatief vir pasta.
Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 20 November 2017
Kyk wie maak almal die week hul toetrede tot die Maroela Media Afrikaanse Top 20.