“Daar is ook beslag gelê op ammunisie, knaldempers, byle, messe en selfone.”
Alles vir Dinsdag 21 November 2017
Vandag se sportnuus
Ná die naweek se rugbywedstryde is Suid-Afrika steeds vyfde op die wêreldranglys.
Polisie sê oor ‘byna-ontvoering’ in Pta-winkelsentrum
“Hy het gesien dat die persoon in die rolstoel dieselfde skoene aan het as sy meisie. Hy het nader gestap, haar hare uit haar gesig gevee en gesien dit is sy meisie.”
Man sterf ná duikongeluk
“Ons harte is in ʼn miljoen stukke geskeur. Maar nou is hy weer gesond en hy is by Jesus.”
Parys-boere: Dokter vertel oor aand in ongevalle
Hy het getuig dat die pasiënt kneusing om sy oë gehad het, sy neus het gebloei en hy het ʼn diep snywond agter sy kop gehad.
Proses om Mugabe te verwyder begin glo vandag
“Die party het ook die hoofsweep opdrag gegee om voort te gaan met die proses om comrade Mugabe in ʼn staat van beskuldiging te plaas aangesien die party nie die verwagte bevestiging van sy bedanking van die speaker van die parlement ontvang het nie.”
Burgemeester bedank ná WhatsApp-foto
Toe die bewerings drie weke gelede aan die lig gekom het, is Mofokeng op spesiale verlof geplaas.
Gedagte vir die dag: Alles
Jesus het gesê: “Menslik gesproke is dit onmoontlik. Maar by God is alles moontlik!” (Matteus 19:26)