Lees hier meer oor blokkettingtegnologie, die tegnologie waarop kriptogeldeenhede soos bitcoin en ethereum gebou is.
Alles vir Donderdag 23 November 2017
Nóg ʼn ANC-hoë in KZN doodgeskiet
Onbekende verdagtes wat hulle glo as polisiebeamptes voorgedoen het, het vroegoggend aan sy deur geklop.
Vier deur polisie doodgeskiet
“Paramedici van ER24 en ander nooddienste het omstreeks 6:35 op die toneel aangekom en is in die veld ingelei waar die gewondes aangetref is.”
Molefe hof toe gesleep oor pensioen
Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, het probeer voorhou die uitbetaling was ʼn foutjie, maar nou word hy hof toe gesleep.
Video’s: Só vaar SA se gewildste motors in veiligheidstoetse
Kyk hier watter motor is as die onveiligste verklaar.
Op reis deur Europa: Bloed in die Seine
Ek dra hierdie artikel op aan die nageslag van die Franse Hugenote (Protestante) wat na Suid-Afrika gevlug het tydens die uitwissing van die Hugenote in die 16de en 17de eeu in Frankryk, skryf Thomas Dreyer.
Dié album binne 4 dae topverkoper vir 2017
Ed Sheeran se album was tot dusver die topverkoper vir 2017, maar kyk wie het hom nou onttroon… en dit binne vier dae.
Boek van die maand: ‘Johanna’ deur Cas Wepener
Die skakering in vertelling vul Wepener knap aan deur teksture in te weef: onder meer geure (dié van Earl Grey-tee, kaneel, dennenaalde), seisoene en die wind. En stilte, skryf Johan Myburg.
Boer verloor duisende in slenter
Die boer het ʼn telefoonoproep ontvang van ʼn onbekende man wat hom as ʼn polisiebeampte voorgedoen het.
Zuma het verlede jaar al sy Mugabe-oomblik gehad
Integriteit, eerlikheid en ʼn gevoel van opregte landsbelang is nie waardes wat deur middel van reëls afgedwing kan word nie. Jy het dit, of jy het dit nie. Robert Mugabe is ʼn sprekende voorbeeld.
Lindie Strydom: Eindig sterk
“Ons probeer veral ons emosionele energie sover moontlik spaar, maar is daar nie dalk ʼn manier om meer emosionele energie te genereer sodat ons 2017 sterk kan klaar maak – en sommer 2018 met meer lewenskragtigheid kan aanpak nie?” skryf Lindie Strydom.
[Video] Amerikaanse sangeres maak opslae met Afrikaanse liedjie
Sy het gesê dié liedjie is opgedra en geïnspireer deur die sanger Refentse wat ook voorheen vertel het dat hy Afrikaans geleer het deur musiek middel van musiek.
Video: Om elke dag dankbaar te wees
Die Kersseisoen kan mense soms onder druk laat voel om die perfekte geskenk te gee of iemand is teleurgesteld as hulle nie kry waarvoor hulle gehoop het nie …
Twee sterf tydens skietery by winkel
Met paramedici se aankoms op die toneel het drie mense op die vloer van die winkel gelê.
Ses vas oor kitsbank-ploftoestelle
Ses mense is in Kaapstad in hegtenis geneem en daar is op onwettige wapens en ploftoestelle beslag gelê.
[Foto’s] BMW GS trophy: Die dames gaan hul staal wys
Suid-Afrika se eie Ezelda van Jaarveld, Julia Maguire van Australië en Sonia Barbot van Frankryk is as finaliste in dié kompetisie aangewys.
[Resep] Graanvlokkie-en-meringue-tert
Die krakerige graanvlokkies en gladde meringue komplementeer mekaar en sorg vir die perfekte tekstuur!
10-jarige verdrink in dam
‘n Groep seuns het in die dam geswem toe een van hulle in die moeilikheid geraak het.
In 10 tale wil hy geregtigheid laat seëvier
Om gereeld gru-besonderhede van moorde, verkragtings en ander sake aan te hoor, bly moeilik.
Panayiotou-saak hervat vir vonnis
Dit kom ʼn dag nadat Jayde Panayiotou haar 32ste verjaarsdag sou vier.