ʼn 15-jarige seun het Saterdagaand ʼn ongeluk buite Groblersdal in Limpopo oorleef waarin vier ander mense gesterf het.
Alles vir Sondag 26 November 2017
‘Regte bloed en trane’ vir dié musiekvideo
Riaan Smit het ernstige beserings opgedoen nadat hy met ʼn baksteen in die gesig geslaan en met ʼn mes in die arm gesteek is toe die groep tydens die opname van die musiekvideo beroof is.
Twee vroue sterf toe motor rol
Paramedici van verskillende ambulansdienste het net voor 17:00 by die toneel opgedaag waar hulle die motor etlike meters van die pad in ʼn veld aangetref het.
Man brand erg toe hy skok
Die man se vriende het hom glo op die vloer van sy woonkamer aangetref.
Gedagte vir die dag: Openbaring
Toe ek Hom sien, het ek voor sy voete neergeval soos ’n lyk. Hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Hou op om bang te wees, Ek is die Eerste en die Laaste, en die Lewende.” (Openbaring 1:17-18)