Die Blou Bulle Rugby-unie vier aanstaande jaar sy 80ste bestaansjaar, en die tradisie van die Ligbloues wat in 1938 met die span se ligblou en wit kleure ontstaan het, word gestand gedoen.
Lees meerAlles vir Woensdag 29 November 2017
‘ANC kan my nie uit die amp verwyder nie,’ sê Jhb-burgemeester
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Woensdag gesê dit is raadslede, en nie die opposisie ANC nie, wat hom uit dié amp kan verwyder.
Lynne Brown te siek om LP’s se vrae te beantwoord
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, kon nie Woensdagmiddag LP’s se vrae beantwoord nie, omdat sy siek is, het haar woordvoerder gesê.
Mthembu daag ANN7 voor Uitsaaiklagtekommissie
Die hoofsweep van die ANC, Jackson Mthembu, het Woensdag ʼn klag by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (BCCSA) ingedien teen die African News Network 7 (ANN7) oor “lasterlike uitlatings op hul televisie- en YouTube-kanale”.
Uitspraak voorbehou in Molefe-pensioensaga
Die hoëprofielsaak is Woensdag deur regter Elias Matojane, regter Hans Fabricius en regter Segopotje Mphahlele aangehoor.
Beloning aangebied ná Oos-Kaap-plaasaanval
Die Alexandria-landbouvereniging het ʼn groot beloning aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die suksesvolle vervolging van die persoon/persone wat verantwoordelik was vir die aanval Saterdag op Riaan Scheepers.
Ses vermeende huurmoordenaars aangekeer
Ses mans, wat na bewering betrokke was by politieke sluipmoorde, polisiemoorde, kitsbank-ontploffings, transitorooftogte en taxi-verwante voorvalle, is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra verbeelding
Waarvan is ons verbeelding vol? Verbeel ʼn beter Suid-Afrika, ʼn plek van veiligheid, geborgenheid, genoeg vir almal om te eet, geleenthede wat op almal se weg lê, saamwerk, woon en leef sonder spanning. Verbeel jou die koninkryk.
SAL steeds in die moeilikheid ondanks reddingsboei
Gigaba het in sy mediumtermynbegrotingsraamwerk in Oktober bevestig SAL sal ʼn R10 miljard kapitaalinspuiting ontvang. SAL het Woensdag gesê hy sal R7 miljard daarvan gebruik om skuldeisers terug te betaal.
Boer Johan maak ommeswaai ná drama
kykNET het intussen ook gereageer op die afgelope week se drama.
Twee ‘aanvallers’ op Klapmuts-plaas geskiet
Gereedskap wat gewoonlik gebruik word om by huise in te breek, is in een van die verdagtes se besit gevind.
Bylmoorde-saak: Neuroloog gepols oor diagnose
Die saak is intussen ook tot volgende jaar uitgestel.
Die wêreld in foto’s – 29 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
ANC volhard om Jhb-burgemeester te ontsetel
Die ANC in Johannesburg het gesê hy sal voortgaan met pogings om van Herman Mashaba, die stad se burgemeester, ontslae te raak al het die party nie die vereiste getal raadslede om sy mosie van wantroue te ondersteun nie.
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen koekmeel, broodmeel en bruismeel?
Moenie jou resep laat flop omdat jy nie die verskil ken nie!
Video: Wanneer ʼn troue heeltemal ontspoor…
Trou is inderdaad nie perdekoop nie…
Twee vas na hul agterstewes by tempel wys
Die twee mans het ʼn Instagram-rekening genaamd “Traveling Butts” onderhou maar die rekening is intussen gesluit.
Wet vir meer kraamverlof kry groen lig
Die Nasionale Vergadering het die Wysigingswetsontwerp op Arbeidswette aanvaar wat verreikende gevolge inhou vir kraamverlof vir pa’s en aanneemouers.
Foto’s: Brak en kat reis te lekker saam
ʼn Hond wat altyd saam met sy base oral rondgereis het, het nou ook ʼn speelmaat wat tog te lekker saamreis.
Tweede verdagte óók oor afgrond toe hy wou vlug
Kringtelevisie beeldmateriaal het getoon dat ʼn tweede verdagte óók by die afgrond afgeval het toe hy van polisie en veiligheidswagte gevlug het.