“Dit is ’n platform waar minderhede en hul burgerlike instellings ’n geleentheid kry om die vraagstukke wat hulle in die gesig staar nie alleen onder die VN se aandag te bring nie, maar ook aan internasionale liggame en drukgroepe bekend te stel.”
Lees meerAlles vir Donderdag 30 November 2017
Ramaphosa: ANC sal uitkoms van konferensie aanvaar
“Jy sal sien, aan die einde gaan die verdelings nie so erg wees nie. Sodra die afgevaardigdes besluit het op die leierskapstruktuur van die ANC, sal hulle laer trek soos altyd en soos een organisme vorentoe beweeg.”
Allister skiet van die heup af
Wat? Kan dit waar wees?
Dié Drake kan mos nie vuur spoeg nie, of kan hulle?
Die diepte van Walliese rugby sal erg onder die loep kom wanneer die Rooi Drake Saterdag in Cardiff teen die Springbokke speel.
Eskom-pensioenfonds erken skuld in Molefe-saga
“Die EPPF se regspan moes eenvoudig toegee dat die fonds die toekenning klakkeloos aanvaar het sonder om die korrektheid daarvan aan sy reëls te toets.”
Seun dood by oord: ‘Hy was die nar van die familie’
Smit vertel hy het toe weer sy kop gestamp en dié keer na sy ma toe gehardloop en histeries gegil: “My kop! My kop!”
Mosie van wantroue teen De Lille geweier
“Ek kan dáárom nie reëlings tref vir die mosie om op die agenda geplaas te word vir 5 Desember soos die ANC versoek het nie.”
Blitse mik na drie titels, soek goeie wegspring in Dubai
As jy nie hoog mik nie, is sukses jou nie beskore nie. En dit geld in 2017/’18 vir die Blitsbokke
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra waagmoed
Die geloofshelde deur die eeue tree met waagmoed op.
Is dit die einde van die Bulle se madeliefie?
Dit klink of die Blou Bulle se geliefde madeliefie na 80 jaar nie langer gaan bloei nie.
Twee duisende kwyt weens ‘7de Laan’-slenter
7de Laan het vroeër ʼn waarskuwing teen dié slenter uitgereik.
Die wêreld in foto’s – 21 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tel jou woorde – Wys my hoe jy spel, dan sê ek vir jou wie jy is
Vir my is taal soos klere – dit is (lank, lank gelede) in die eerste plek geskep as ʼn instrument waarmee ons in hierdie wêreld moet oorleef. Ja, dit is presies hoe belangrik die twee goed is: Sonder klere is ons aan die elemente uitgelewer; sonder taal het ons geen manier om met mense te skakel nie, skryf Sophia Kapp.
Gewese Protea blink vir Nederland met kolf
ʼn Gewese Protea-krieketspeler het Woensdag en Donderdag 175 lopies vir Nederland in die reeks om die Interkontinentale Beker in Dubai gemoker.
Kommissaris ontken beweerde uitlatings oor plaasaanvalle
“Die kommissaris weerlê hierdie bewerings in die fopnuusartikel, want dit is vals en misleidend. Dit is duidelik met kwaadwillige bedoelings gepubliseer.”
Op reis deur Europa: Nekropolis – Stad van die dooies
By die ingang is ‘n bord met ‘n lang lys name en “adresse” van belangrike of bekende persone wat daar begrawe is. Kyk jy deur die lys val ‘n klompie name jou dadelik op: Jim Morrison, musikant; Frederic Chopin, komponis; Honore Balzac, skrywer; en, natuurlik Edith Piaf.
Die 10 gewildste bekendes op Instagram
Die sosialemediaplatform Instagram het die 10 bekendes met die meeste volgelinge vir 2017 bekend gemaak.
Salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur
Zuma se kantoor het Donderdag in ʼn verklaring gesê die president het onder meer die land se ekonomie in ag geneem toe hy sy besluit gemaak het.
Blou Bulle vereer uitblinkers
Die Blou Bulle-maatskappy het Woensdag sy uitblinkers by ʼn prysuitdeling op Loftus Versfeld in Pretoria vereer.
Nuwe Mej. SA ingehuldig
Die Mej. SA-bestuur het dié nuus op sosiale media bevestig.