Die konstabel het glo vergaderings bygewoon waartydens bendes, bendeaktiwiteite en verdagtes na wie die polisie soek, geïdentifiseer en bespreek is.
Alles vir die maand November 2017
Poppie-saak: Hof hoor oor paplepel en koue water
“Daarna het die woedeuitbarstings meer gereeld geraak. Hy sou op die grond rondrol, skreeu en ander kinders slaan as hy nie sy sin gekry het nie.”
Gedig: Woordeboer
“En die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Lees Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
Nog ʼn deurbraak ná wrede moord op bejaardes
ʼn Man wat reeds in aanhouding was, word nou ook aangekla in verband met die moord op ʼn bejaarde egpaar verlede maand.
Nuuskommentaar: Isis, Ku Klux Klan en ander as etikette vir Swart Maandag omgehang
’n Skermutseling het tussen AfriForum en ’n paar ministers uitgebreek oor aspekte van dié week se Swart Maandag. Dit is duidelik dat die ministers se beskuldigings (wat waarskynlik die produk van fopnuus was) aan die verkeerde adres gerig is.
Rusie lei glo tot boer se dood
Willem van der Westhuizen is die derde boer wat Dinsdag op ʼn plaas vermoor is.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika is gister deur Wêreld-Rugby aangewys as die voorkeur-aanbieder van die 2023 Rugby-Wêreldbeker en in atletieknuus sal Suid-Afrika se ster-atleet, Wayde van Niekerk, die volgende ses maande op die kantlyn wees na ‘n kniebesering.
Panayiotou hoor dalk lot op verjaarsdag
Dit is in dié stadium nog onduidelik hoe lank die uitspraak sal duur omdat ʼn magdom bewyse opgesom moet word.
[Boek] Brand
Thys se speurwerk kom op ’n afgryslike ontdekking af… Hy vermoed traangas word gedokter met dwelms om mense heeltemal berserk te maak. Is mieliepap, die stapel van die armes, volgende?
[Foto’s] Agt sterf in New York-terreuraanval
“Ek het baie bloed daar gesien. Baie mense het op die grond gelê.”
Oom Herrie se kerrie: Wêreldjudodag
Te midde van moorde en rassespanning beleef oom Herrie elke nou en dan ’n eiland van harmonie – ironies genoeg in ’n saal waar daar geveg word.
Vyf in hof ná ontsnapping uit tronk
“Hulle het op ʼn verwoestingstog gegaan, voorwerpe aan die brand gesteek en skade aan die eiendom aangerig. Tydens die chaos het sewe gevangenes ontsnap.”
Werkloosheidsyfers skets donker prentjie
Suid-Afrika se uitgebreide werkloosheidkoers het in die derde kwartaal van 2017 tot ʼn rekordhoogte gestyg.
Henri van Breda: ‘Ek het nie my gesin vermoor nie’
“Ek was net bang. Ek kan nie onthou wat deur my kop gegaan het nie. Ek het beslis nie helder gedink nie. Ek was net baie bang.”
Wildstropers kry hier die wind van voor
Moet daar dalk veel strenger teen wildstropers opgetree word? Org Potgieter kyk na wat word in Suid-Afrika se buurlande en elders gedoen.
Vryheid, verantwoordelikheid en menslikheid
“Vryheid beteken nie bandeloosheid nie. Dit beteken nie dat daar geen grense is nie.”
Gedagte vir die dag: Opregte berou
Kom tot inkeer en maak reg met God sodat Hy julle sondes sal uitwis. (Handelinge 3:19)
Skopstryd tussen SA losskakels in Frankryk
Twee losskakels uit Suid-Afrika was Sondag in ʼn skopstryd gewikkel in die jongste ronde van die Franse Pro D2-reeks.