Die party voer in sy voorlegging redes aan waarom Zuma op 783 aanklagtes van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery vervolg moet word.
Alles vir Vrydag 1 Desember 2017
Vandag se sportnuus
Die Bokspan wat môre om 16:30 teen Wallis speel is bekendgemaak.
Boek: Elton die Verskriklike April verloor dit
Elton en sy ma woon nou aan die “regte kant van die rivier”. Sy ma het ’n pos as inwonende verpleegster by ‘n aftreeoord gekry.
Lesersbrief: Die leer van transformasie
Dit laat ’n mens wonder watter offergawe ons nie nóg vir transformasie sal gee nie?
Jhb-burgemeester praat ná mosie
“Donderdag se mosie deur die ANC was niks meer as ʼn desperate poging om weer beheer oor die stad se geldkoffers te kry nie om aan te hou met die korrupsie waarin die party tot dusver geseëvier het.”
Pieter Mulder tree uit
Dr. Pieter Mulder (66), voormalige leier van die VF Plus, het Donderdag sy laaste parlementsitting bygewoon.
Gedagte vir die dag: Wat maak Christenskap uniek?
In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees. Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het. (Efesiërs 1:5-6)
Man val na sy dood in Sandton
ʼn 41-jarige man is Donderdagmiddag op ʼn bouperseel in Sandton in Johannesburg dood.