Die Cheetahs het hulle derde plek in groep A van die Pro14-reeks behou en is tans sesde uit al 14 die liga se spanne – een van dié verrassings in die reeks wat vanjaar uitgebrei is.
Lees meerAlles vir Saterdag 2 Desember 2017
Walliesers vryf sout in Bok-wonde in
Asof die wonde wat Allister Coetzee se termyn as Springbok-afrigter gelaat het nie rou genoeg is nie, vryf die Wallisers nog sout daarin ook.
Springbokke: dit was sekerlik die heel laaste strooi
Totsiens Allister, jy sal nie baie lank onthou word nie.
Drie beseer in botsing tussen drie motors
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle twee vroue wat vasgeknel was in ʼn Polo aangetref,” het Siddall gesê.
Drawwer (59) sterf ná hy inmekaar sak
ʼn Man, vermoedelik 59, is Saterdagoggend dood ná hy inmekaar gesak het terwyl hy gedraf het.
Blitse druk 3 keer in vier minute teen Kiwi’s
Drie drieë binne vier minute het die Suid-Afrikaanse sewesspan Saterdag in staat gestel om Nieu-Seeland in Dubai te klop en sy toernooititel suksesvol te verdedig.
KZN-man (18) deur huiseienaar geskiet
Die man is in ʼn kritieke toestand na die hospital gehaas ná hy ʼn skietwond aan sy kaak opgedoen het.
Taxi tref koeie: Dodetal styg verder
Ondersoek deur patoloë het aangedui dat daar meer mense dood is as wat aanvanklik berig is.
Direkteurs vas ná hul mense uit reusebedrae swendel
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê Jacobus van Wyk Stone (35) en Christo Germishuys (45) is vasgetrek ná hulle tussen 1 Augustus 2010 en 12 Februarie 2012 as direkteurs van Ceek Investments Pty Ltd na bewering die Wet op Banke oortree het.
Polisieman vas vir staatsgetuie se moord
ʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth is ná ʼn maande lange ondersoek na die dood van ʼn staatsgetuie in hegtenis geneem.
Taxi tref koeie: ‘Kla die vee-eienaar aan’
Daar is ʼn beroep op die polisie gedoen om die eienaar van die koeie waarteen ʼn taxi met kerkgangers aan boord gebots het, van strafbare manslag aan te kla.
Vrystaat-polisieman en vrou dood in slaapkamer aangetref
Die liggaam van ʼn polisieman en sy vrou is Vrydagoggend in hul slaapkamer aangetref.
Kommissaris stel sy twee adjunkte aan
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het sy twee adjunkkommissarisse aangestel.
Momberg: ‘Ek stem nie saam met die uitspraak nie’
Momberg het Vrydag in die Randburg-landdroshof ontken dat sy die uitspraak van die gelykheidshof dat haar woorde haatspraak en opsetlik was, betwis.
Potch-aanval: ‘Hy was só ʼn goeie mens’
Die gru-aanval waarin ʼn 69-jarige man Vrydagoggend vermoor en sy vrou (67) in ʼn kritieke toestand gelaat is, is met ysterstawe uitgevoer.
Taxi tref koeie: 9 mense verkool , 5 erg beseer
Vyf mense is ernstig beseer en nege, onder wie drie kinders, verbrand toe die taxi waarin hulle na ʼn kerkdiens gereis het drie koeie getref het.
Man vas ná wrede aanval op Alexandria-boer
ʼn Man (24) is in hegtenis geneem ná die wrede plaasaanval Saterdag op Riaan Scheepers, ʼn beesboer in die Alexandria-omgewing in die Oos-Kaap.
Gedagte vir die dag: Daar is niks wat ek kan doen nie
Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn. Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. (Titus 3:4-5)