Enige kombinasie van bestanddele, selfs oorskietvleis en groente, kan gebruik word met jou keuse van kaas.
Alles vir Dinsdag 5 Desember 2017
Dol definisies – B
‘n Paar lawwe definisies
Poppie-moord: Verhoor hervat
“Ek sou die kinders met ʼn paplepel slaan totdat hulle huil en dan verder gaan.”
Nuuskommentaar: Politici lieg, en lui joernalistiek
Pres. Jacob Zuma is volgens baie waarnemings ’n kluitjiebakkoning, maar is joernaliste in Suid-Afrika lui soos Amerikaanse joernaliste (aldus die ontleder Ted Rall)? Gelukkig ag baie Suid-Afrikaanse joernaliste hul professionele integriteit baie hoog, en lesers beloon instansies soos Maroela Media wat ’n baie hoë premie hierop stel.
Vandag se sportnuus
Ná die Springbokke se nederlaag die naweek teen Wallis het Suid-Afrika afgeskuif na die sesde posisie op die wêreldranglys.
SA sanger nié vervolg vir beweerde ‘wrede aanranding’
ʼn Storm het om die sanger se kop losgebars nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn jong vrou “wreed aangerand” het.
Sassa ontken gerugte oor betaling van toelaes
“Ons moedig ons begunstigdes aan om sulke misdade [die verspreiding van vals inligting] by die polisie aan te meld sodat hierdie mense agter tralies gesit kan word.”
Liggaam van pasgebore baba uit rivier gehaal
Volgens nooddienste het die baba, glo ʼn seuntjie, se liggaam tussen vullis in die rivier gelê.
Gedagte vir die dag: God is getrou
Toe het die Here vir Abram buitentoe laat gaan en vir hom gesê: “Kyk op na die hemel en tel die sterre as jy kan … So baie sal jou nageslag wees.” (Genesis 15:5)