ʼn Pastei is altyd ʼn treffer, maar is gewoonlik met vleis gevul. Maak hierdie vegetariese pastei vir ʼn ligter maaltyd wat steeds smullekker is.
Alles vir Woensdag 6 Desember 2017
Boek: Ben
Ben is ’n Indiaan, skatsoeker en kaskarbestuurder. Ben is sommer enigiets wat hy wil wees.
Uitbranding: Die einde-van-die-jaar siekte
“Uitbranding is amper soos ʼn depressie wat oor ʼn mens kom. Dit is ʼn fisieke en geestelike moegheid en dit raak selfs mense wat oor die algemeen positief is.”
Nuuskommentaar: MultiChoice en ANN7
Dra die huisvesting van ANN7 op MultiChoice by tot persvryheid soos aangevoer word, of is ANN7 niks anders nie as ’n propaganda-arm van pres. Jacob Zuma en die Guptas wat eerder tot die verspreiding van fopnuus as die bevordering van persvryheid bydra?
Vandag se sportnuus
Die IOK het gister Rusland verbied om aan die 2018 Winter Olimpiese Spele deel te neem.
Wen: Gee saam met ons ʼn wasmasjien weg!
Ná baie kopkrap het Maroela Media en die Vuil wasgoed-span uit die inskrywings wat ontvang is, tien finaliste aangewys. Nou is dit jou beurt om ons te help om uit dié finaliste ʼn waardige wenner te kies.
LUR gryp in ná 14 onnies bedank
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Dinsdag ʼn laerskool in Bryanston, Johannesburg, besoek waar 14 onderwysers die afgelope 12 maande bedank het weens beweerde viktimisering deur die skoolhoof.
Foto’s: Derduisende ontruim terwyl brande woed
“Die vooruitsig om die brand onder beheer te kry is nie goed nie. Dit is maar eintlik Moeder Natuur wat sal besluit wanneer ons in staat gaan wees om hierdie brande te blus.”
Wes-Kaapse burgemeester gekap oor luukse motor
Die leierskap in die Bitou- plaaslike munisipaliteit het Dinsdag ʼn mislukte mosie van wantroue teen Peter Lobese, burgemeester van Plettenbergbaai in die Wes-Kaap, as ʼn “goedkoop publisiteitsfoefie” afgemaak.
Gedagte vir die dag: Wat is geloof?
“Gee ons meer geloof.” Maar die Here antwoord: “As julle maar geloof so groot soos ’n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie moerbeiboom kon sê: ‘Trek jou met wortels en al uit die grond uit en plant jouself in die see,’ en hy sou julle gehoorsaam.” (Lukas 17:5-6)