Die Bolandse Rugbyunie (BRU) skep tans geleenthede vir klubspelers om die Kavaliersgroep te haal op ʼn skaal wat ongekend is sedert die instelling van geldrugby.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Desember 2017
Uit met tradisie, in met nuwe rugbytruuks
ʼn Mens kan maar net jou kop skud as jy lees en ook hoor van waarskynlik in-die-kol bespiegelinge oor ons rugby, en ook van ʼn werklikheid
Nóg ʼn aansienlike styging in eierprys verwag
“Die uitwerking op pryse was meer ingrypend in die Wes-Kaap weens lêhoenders wat van kant gemaak moes word en die gevolglike voorraadtekort op die streek se rakke.”
SA kap na Trump oor Jerusalem-besluit
“Hierdie verregaande besluit bewys die vlak van agteruitgang van die Trump-administrasie en die Amerikaanse politieke stelsel in geheel.”
Oos-Kaapse man sterf aan listeriose
“Hy het organiese kos gekoop en voor hy inmekaargesak het, het hy papaja en vlassade geëet.”
Wetsontwerp wil vervalste kwalifikasies stopsit
Die kabinet het die indiening van ʼn wetsontwerp aan die parlement goedgekeur wat poog om ʼn einde te bring aan vervalste kwalifikasies en mense wat oor hul akademiese kwalifikasies lieg aanspreeklik te hou.
KZN-gesondheidshoof bedank ná onkologieskandaal
“Dr. Mtshali het nie die bewerings teen hom erken nie, maar wel aangebied om te bedank as die provinsiale regering vertroue in hom verloor het.”
Rolene vang graad
“Ek sien uit na ʼn wonderlike jaar en na die toekoms met my man en my babaseuntjie uiteindelik onder een dak.”
ToekomsVenster: God het die wêreld liefgehad
Hoe bewys jy God se liefde gedurende hierdie Kersseisoen?
PNA-voorval: Wag se dienste ‘opgeskort’
“Al PNA se konsessiehouers sal opleiding ontvang ten einde ʼn soortgelyke voorval in die toekoms te verhoed.”
Die wêreld in foto’s – 7 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Sakegroep bekommerd oor MultiChoice-bewerings
Die groep Business Leadership South Africa (BLSA) het Donderdag gesê hy is diep bekommerd oor berigte wat die satelliettelevisiemaatskappy Multichoice, een van sy lede, by…
Bly só veilig op die paaie die vakansie
“Die feestydverkeer sal binnekort toeneem en motoriste moet hulle gedrag op die pad verbeter, anders sal die getal padsterftes net styg.”
Drie gevonnis oor onwettige lisensies
’n Verkeersbeampte van Villiersdorp in die Wes-Kaap en twee werknemers van ’n plaaslike bestuurskool is Dinsdag gevonnis vir die verkoop van onwettige bestuurs- en leerlinglisensies.
Man kritiek ná aanval op kleinhoewe
“Volgens inligting van die toneel het die verdagtes die familie vasgebind en die pa geskiet. Die pa is verskeie kere geskiet en in ʼn kritieke toestand aangetref.”
Meeste inskrywings nóg vir Mej. SA 2018 verwag
“Ons is verheug oor wat ons die afgelope drie jaar bereik het. Die span agter Mej. SA is nou meer as ooit passievol, gemotiveerd en gretig om 2018 aan te pak.”
Orania ‘diep geraak’ deur Poppie se moord
“Dit is vir ons een van die grootste persoonlike tragedies dat hierdie pragtige kind so brutaal vermoor is.”
Luister: Kevin Leo vier 21 jaar met eerste gospelalbum
Kevin Leo is ʼn kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie. Sy jongste album – en ook eerste gospelalbum – XXI is onlangs vrygestel.
Inwoners van Marievale glo ‘onwettig’ uitgesit
“Ek het omgedraai en stadig na my huis gestap en vyf mense het my gegryp, aangerand en op die grond vasgedruk.”
Britse banke teen ‘Zumas en Guptas’ gewaarsku
Peter Hain, ʼn lid van die House of Lords in die Verenigde Koninkryk, het Woensdag versoek dat daar dringend ondersoek ingestel word na die bankrekeninge in Londen wat deur Suid-Afrikaanse staatsinstansies gehou word.