Gaan pres. Trump se besluit om die Amerikaanse ambassade van Tel Aviv na Jerusalem te verskuif werklik internasionaal die Midde-Ooste laat ontplof, of gaan daar ’n kortstondige storm in ’n teekoppie wees? En gaan Suid-Afrika dit nou as verskoning gebruik om diplomatieke betrekkinge met Israel op te skort?
Alles vir Donderdag 7 Desember 2017
Vandag se sportnuus
Die Joburg Ope begin vanoggend by die Randpark-buiteklub in Randburg en in Sewesrugbynuus word die Wêreldreeks dié naweek voortgesit met die tweede toernooi wat in Kaapstad gespeel word.
Fetus in plastieksak op ashoop gevind
ʼn Fetus is Woensdagmiddag op ʼn ashoop in Klerksdorp gevind.
Nóg ʼn seun sterf by dagoord
“Paramedici het omstreeks 14:30 by die toneel opgedaag en gesien hoe omstanders kardiopulmonêre resussitasie op die seun uitvoer.”
Die Amish se ‘ou wêreld’ en ons uit ‘die ander wêreld’
“Ek leer by hulle van omgee, verbintenis en harde werk, maar ek wens ek kan vir hulle vertel van vryheid in Christus, genade en dankbaarheid. Die wêreld is nie so eenvoudig soos ou wêreld en ander wêreld nie.”
‘Ministers kry druippunte ná evaluasie’
“Dieselfde geld die onthullings van staatskaping. Die kabinet het kennis geneem hiervan, maar niks gedoen om behoorlik op te tree en stappe aan te kondig oor hoe dit opgelos gaan word nie.”
Gedagte vir die dag: Ek twyfel soms
Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk … Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het. Deurdat Abraham geglo het, het God hom dus vrygespreek. (Romeine 4:20-22)