Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid (Samsa) sê die branders was ten tyde van die voorval ongeveer drie tot vier meter hoog en die wind het teen sowat 30 km/h gewaai.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Desember 2017
Dok Craven en die jaarvergaderings
Dit was kort, kragtig en saaklik, die media was altyd welkom en wanneer daar oor iets gekibbel is, is dit met ʼn vinnige stemmery met die hand afgehandel.
Organisasies reageer ná hof se uitspraak teen Abrahams
“Hierdie is die ideale geleentheid vir Ramaphosa om sy werklike toewyding [aan die land] te demonstreer deur die plaag van korrupsie in die staat te bestry deur iemand met integriteit en onafhanklikheid aan te stel.”
30 vas wat in ‘gekaapte geboue’ woon
Die polisie het vandeesweek 30 onwettige immigrante in Johannesburg in hegtenis geneem tydens ʼn misdaadvoorkomingsoperasie by vier van dié stad se sogenaamde “gekaapte geboue” waar misdaad hoogty vier.
Druk op die Blitse om Suid-Afrika weer rugby-trots te maak
Ai, hoe wens Allister Coetsee seker nie dat hy en sy Springbokke ook onder dieselfde druk was as die Blitsbokke die naweek in die Kaapstad-stadion nie!
Pous Franciscus wil frase in ‘Onse Vader’ verander
Pous Franciscus het vandeesweek voorgestel dat ʼn frase uit die “Onse Vader”-gebed wêreldwyd gewysig word.
Trump se Jerusalem-besluit sal tot erge geweld lei, sê ANC
“Die aankondiging is ʼn aansienlike terugslag in ʼn reeds breekbare proses om vrede te verkry. Dit is deur amper elke wêreldleier, behalwe die eerste minister van Israel, veroordeel.”
Zuma wil appelleer ná Abrahams sy pos kwyt is
“Terwyl die president vir ʼn volledige oorsig van die uitspraak wag, is hy aangeraai dat daar, met alle respek gesê, talle elemente is wat aandui dat ʼn appèl suksesvol kan wees.”
ToekomsVenster: Onder mense en deur mense
Waar is die liefdestekens in jou lewe?
Winkelsentrum ontruim ná brand uitbreek
Sosiale media het Vrydag gegons oor bolle swart rook wat by dié winkelsentrum uitgestroom het.
Luister: ‘Boeremusiek nie net vir oumense’
Die Vatvas Dansorkes is ʼn opkomende kitaar-groep wat onlangs hul eerste album, Gooi die meel, vrygestel het.
Rage reageer ná matriekmeisie se ‘verkragting’
Die organiseerders van die gewilde Rage-partytjies het Vrydag gesê hulle is bewus van bewerings dat ʼn tienermeisie vandeesweek te midde van die vieringe in Umhlanga, KwaZulu-Natal, verkrag is.
Die wêreld in foto’s – 8 Desember 2017
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Seun pleeg glo selfmoord oor rapport
ʼn Graad 11-leerder van ʼn Gautengse skool het Woensdag glo sy eie lewe geneem nadat hy sy skoolrapport gekry het.
Foto’s: ‘7de Laan’-akteur word binnekort pa
“Toe ek jou die eerste keer gesien het, het ek geweet ʼn avontuur wag op ons – en wat ʼn ongelooflike avontuur was die laaste jaar nie. Ons harte loop oor van blydskap.”
Jemen: Oudpresident Saleh vermoor
Een beslissende figuur op Jemen se skaakbord is nou gevat en die einde van die konflik is nie in sig nie.
Verslag skets donker prentjie oor SAPD-poste
Die vakbond Solidariteit het ʼn kommerwekkende prentjie geskets in sy verslag oor die gebrekkige loopbaanvooruitsigte van offisiere sowel as onderoffisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
Boer Johan sê sy keuse is gemaak
“Ek ken myself. Ek weet ek het reg gekies. My kop sal nie omgedraai kan word nie. My keuse sal nie verander kan word nie.”
Zuma kap terug ná Ramaphosa-onderhoud
Pres. Jacob Zuma het Vrydag gereageer op adjunkpres. Cyril Ramaphosa se uitspraak dat hy die weergawe glo van die vrou wat die president meer as ʼn dekade gelede van verkragting beskuldig het.
Matrikulant glo tydens Rage-vieringe verkrag
ʼn Tienermeisie is glo vandeesweek te midde van die gewilde Rage-vieringe in Umhlanga, KwaZulu-Natal, verkrag.