Brandbestryders het gesukkel om ʼn 22-jarige man te red wie se kop in ʼn mikrogolfoond vasgesement is.
Alles vir Vrydag 8 Desember 2017
Shaun Abrahams sy pos kwyt
Die aanstelling van Shaun Abrahams as nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) was onwettig en moet ter syde gestel word.
Luister: Leandie en Simoné gesels oor ‘Vuil Wasgoed’
Nadat Vuil Wasgoed in 2014 opslae as ʼn kortfilm gemaak het, is dit omskep in ʼn vollengte fliek wat vandag in teaters landwyd begin draai.
Vrou gesoek ná sy glo pasgebore baba steel
“Toe sy uit die badkamer kom, was die vrou en die baba vermis. Net die sak het nog op die grond gestaan.”
Harte geroer met projek ná Spar afbrand
Ná ʼn erge brand die winkel binne byna heeltemal verwoes het, het die eienaar van die Spar besluit om die tragedie in iets positiefs te omskep.
Wit Zim-boer kry sy plaas terug
Dit word deur sommige beskou as die eerste tekens van ʼn post-Robert Mugabe-regering wat by sy beloftes hou om landbou-eiendomsregte te respekteer.
Pa, dogter op hoewe buite Pta aangerand
ʼn Pa en sy dogter is Donderdagaand in hul huis op ʼn kleinhoewe noord van Pretoria aangeval.
Waar kon SA al sónder die ANC wees?
Aan die einde van die jaar is dit gebruiklik vir meningsvormers en ontleders om terug te kyk en ʼn oordeel te vel voordat daar na ʼn vooruitskouing aanbeweeg word. Maar watter soort jaar was 2017 regtig?
Video: Almal dol oor dié 4-jarige wat ‘net wil braai’
Die vierjarige SW Kleinhans het een passie: braai. ʼn Video van dié jong bulletjie wat passievol huil omdat hy nié kan braai nie, steel die harte van talle op sosiale media.
Tekenprent: ‘n Wenslysie vir Kersfees
ʼn Verklaring in die provinsiale staatskoerant bevestig dat vlak 6-waterbeperkings op 1 Januarie 2018 in Kaapstad in werking sal tree.
‘Intensiewe terapie’ vir man ná aanranding by nagklub
Louis Pienaar (38) is presies drie weke nadat hy na bewering deur ʼn Blou Bul-o.21-rugbyspeler by ʼn nagklub in die ooste van Pretoria aangerand is, uit die hospitaal ontslaan.
Foto’s: Kalifornië-brande woed voort
Die hoof van Kalifornië se brandweer het gesê die kleur vir die brandwaarskuwing Donderdag was pers, ʼn kleur wat nog nooit voorheen gebruik is nie. Dit beteken dat die brande waarskynlik onbeheers sal woed.
Steinhoff: Gigaba bekommerd oor aftreefondse
Maroela Media het vroeër berig Markus Jooste, Steinhoff se uitvoerende hoof, het Woensdag inderhaas bedank nadat die maatskappy gevra het dat ʼn ondersoek gedoen word na moontlike rekeningkundige onreëlmatighede en bedrog.
Munisipale werkers verwerp salarisaanbod
“Ons is oortuig dat Salga nie hierdie ronde onderhandelinge in goeder trou binnegegaan het nie. Ons verwerp hierdie aanbod omdat dit lagwekkend en beledigend vir munisipale werkers is.”
Resep: Beesvleis-en-bierpastei
’n Lekker pastei bly maar ’n gunsteling in elke huis. Kyk gerus na hierdie een!
Geloftedag 2017: Hier is jou naaste Geloftefees
Duisende Suid-Afrikaners landwyd maak vanjaar weer gereed om Geloftedag op 16 Desember te gedenk.
Vrou gevonnis vir 3-jarige se grumoord
“Die dokter wat die nadoodse ondersoek gedoen het, het aan die hof gesê dit was die ergste soort mishandeling wat hy al ooit gesien het.”
Dol definisies – G
Gesin: verwante groep vreemdelinge wat af en toe saam onder een dak eet; geskenkwinkel: ‘n plek waar mense ten duurste dié dinge koop wat niemand present wil hê nie. Lees nog ‘n paar lawwe definisies.
Só verskil Mej. Heelal en Mej. Wêreld
Ons eie Demi-Leigh Nel-Peters het vanjaar met die Mej. Heelal-kroon weggestap terwyl Rolene Strauss in 2014 as Mej. Wêreld gekroon is. Albei titels is ewe gesog, maar hoe verskil dié twee skoonheidskompetisies wesenlik van mekaar?
Nuuskommentaar: Toppunt van diensleweringsmite
Premier Ace Magashule van die Vrystaat het pas R6 miljoen belastingbetalersgeld op ’n ekspo geblaas om te spog oor die gehalte van dienslewering in die Vrystaat. In werklikheid is Rome aan’t brand.