Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) en die owerhede het die publiek aan die kuslyn van die Suid-Kaap gemaan om versigtig te wees ná verhoogde haai-aktiwiteit in die gebied tussen Natures Valley en Mosselbaai.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Desember 2017
Ekurhuleni waarsku inwoners teen listeriose
Die Stad Ekurhuleni het Dinsdag inwoners gemaan om voorsorgmaatreëls te tref wanneer kos voorberei word tydens die feesgety, ná die uitbreking van listeriose.
Limpopo-toetssentrum gesluit
Ses persone, insluitend drie rybewys-eksaminatore, is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en ʼn toetssentrum is Dinsdag in Limpopo gesluit.
Phosa trek dringende hofaansoek terug
Matthews Phosa, ʼn voornemende ANC-presidentskandidaat, se span het ʼn dringende aansoek, om die uitslag van die provinsiale algemene raad in Mpumalanga ongeldig te laat verklaar, teruggetrek.
Reddingspogings duur voort ná verwoesting in Midvaal
Die provinsiale en plaaslike regering in Gauteng werk saam om verligting te bring na inwoners wat deur ʼn groot storm in Midvaal geraak is.
‘Terreur-tweeling’ se saak begin dan
Die regter het Dinsdag beveel die minister van polisie moet die hofverrigtinge bywoon.
ToekomsVenster: Josef, die skrynwerker
In watter mate beskerm ons die goeie naam van ander mense, selfs al sou ons ons bedenkinge hê?
Solidariteit sal Gauteng-onnies bystaan
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag gesê dat hy enige onderwyser wat steeds onregmatig deur die Gautengse onderwysdepartement se nuwe personeelvoorsiening geraak word met regshulp sal ondersteun.
Foto’s: Dié Honda-superfiets het nou meer krag
Daar gaan nog ʼn dag kom dat ʼn gesondheidsinspekteur na ʼn superfiets gaan kyk en wetgewing só verander dat hierdie fietse verban gaan word na die buitenste duisternis, skryf Brian Cheyne.
Die wêreld in foto’s – 12 Desember 2017
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vermiste Houtbaai-vrou se liggaam gevind
ʼn Soektog na die vrou is van stapel gestuur nadat drie mense Maandagaand aangemeld het dat hulle ʼn vrou se hulpkrete gehoor het.
Padtoets: Dié Subaru nie sommer enige stasiewa
Stasiewaens het ʼn slegte naam. Dit kom waarskynlik van die jare toet toe ʼn stasiewa regtig groot en lelik was. Subaru se jongste stasiewa is egter heel anders, skryf Brendon Staniforth.
Ryloper bedwelm, beroof
Ooggetuies het glo gesien hoe twee mans ʼn man uit hul voertuig haal en hom in ʼn plantasie langs die pad los.
Verkeersbeampte vas wat glo omkoopgeld eis
Die beampte het glo verskeie motoriste met luukse motors voorgekeer en dan aangevoer dat dié motoriste die spoedgrens oorskry het.
ANC-konferensie: Drankwinkels gewaarsku
Die ANC se 54ste nasionale konferensie word van 16 tot 20 Desember by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg gehou.
Man sterf ná buffel hom gaffel
“Ons is hartseer oor ons kind, maar ons kan mos nou nie kwaad wees vir die mense of die buffel nie.”
Bekende pastoor, dogter in botsing: ‘God is goed, getrou’
“Ek loof en dank God dat Hy my, my pa en ons twee honde gister beskerm het.”
Hof sê oor ANC se Oos-Kaapse konferensie
Die Oos-Kaapse hooggeregshof in Grahamstad het Dinsdag uitspraak gelewer oor ʼn aansoek om die ANC se Oos-Kaapse provinsiale konferensie tot niet te laat verklaar.
Watter rugbyspan het hoendervel laat kry?
Watter rugbyspan is of was die beste in die spel?
ANC-veterane: ‘Moenie vir korruptes stem nie’
Hulle het gesê dit is nou tyd om dié party tot sy voormalige glorie te herstel.