“Ek het vandag dié nuus ontvang wat my stomgeslaan het. Dis effe unreal,” het die sanger laat hoor.
Alles vir Dinsdag 12 Desember 2017
Verdagtes beroof gesin; skiet sersant
“Toe die beampte deur die venster loer het hy vier mans wat glo koeëlvaste baadjies aangehad het gesien.”
Kommer oor beoogde forensiese ballistiese register
“Ons hoop Klatzow se onlangse bevindinge sal die SAPD aanmoedig om eerder ander sinvolle en haalbare maatreëls oor vuurwapenverwante misdaad in die land te oorweeg, as om wettige vuurwapeneienaars te vervolg.”
Bejaarde mense en ou goed in Engeland
So is dit: aan alles op aarde kom daar ʼn einde. En as jy self oukant toe staan, is dit asof jy wil teruggryp, terugdink en amper terugdroom oor die groot geeste en goed wat jou deur die lewe aan die hart gegryp het.
Oscar beseer tydens rusie in tronk
‘n Ondersoek is van stapel gestuur nadat Oscar Pistorius glo in ʼn rusie betrokke geraak het met ʼn ander gevangene in die Atteridgeville Korrektiewe Sentrum in Pretoria waar hy tans tronkstraf uitdien.
Luister: Vuil Wasgoed ‘inspirasie vir aksiefliek-makers’
“Ons het besef die rede hoekom daar so min aksieflieks in Suid-Afrika gemaak word, is omdat dit baie duur is, en om dit op Hollywood-skaal te doen is ʼn massiewe uitdaging.”
Man op KZN-plaas doodgeskiet
Die man is drie keer op ʼn perdeplaas op Old Mainweg geskiet.
Video: Jong seun se pleidooi aan boelies maak opslae
“Bloot net uit nuuskierigheid: Hoekom boelie mense? Wat is die punt daarvan? Hoekom vind jy behae daarin om gemeen te wees met mense? Dis nie oukei nie.”
Byna R200 000 vir ʼn Uber-rit van 8 km
Uber het ʼn man van Toronto in Kanada meer as $18 000 gefaktureer vir ʼn rit wat net ongeveer $10 moes kos.
Saoedi’s kan ná 35 jaar weer fliek
ʼn 35-jaar lange verbod op flieks in Saoedi-Arabië is opgehef.
Man in hof ná bankkliënt R1,2 miljoen verloor
ʼn 33-jarige man het Maandag in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad verskyn op aanklag dat hy ʼn bankkliënt uit meer as R1,2 miljoen bedrieg het.
Nóg 2 vas ná Cullinan-plaasaanval
“Daar was ʼn tyd wat plaasaanvalle druk op ons geplaas het. Tog het ons nie hoop verloor nie en het ons alles in ons vermoë gedoen om ons inwoners te beskerm.”
Alexandria-plaasaanval: Pad vorentoe steeds onbekend
“Sy breinaktiwiteit styg nooit hoog genoeg dat hy sal reageer of ons hand druk nie.”
Pta-vrou brand dood in huis
Hy het gesê die polisie het by nadere ondersoek verskeie notas op die toneel gevind.
Seun (9) ‘held’ ná hy ma se lewe red
“ʼn Ambulans is na die gesin se huis gestuur waarna die ma in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas is. Hierdie jong seun het vandag ʼn held geword.”
Voorbereidings by Nasrec reeds in volle swang
Hotelle en lodges rondom Johannesburg sal waarskynlik flink sake doen aangesien minstens 4 000 afgevaardigdes en meer as 1 000 joernaliste van reg oor die land by die konferensie verwag word.
Studieskuld: US wil studente met byna R1 miljoen help
“Kleiner skenkings van R50, R100, R500 maak op die einde van die dag saam ʼn groot bedrag. Dít is die krag van kollektiewe skenking in aksie.”
Die skokkende leesvermoë van SA kinders
Dalk het dit tyd geword vir radikale introspeksie? Duidelik werk die bestaande planne en programme nie, asook die hope geld wat na die onderwysprobleme gegooi word nie.
Khoisan sal uitkamp ‘tot Zuma intree’
In die memorandum dring die inheemse Khoisan-stam daarop aan om erkenning van die Suid-Afrikaanse regering as die “eerste burgers” te kry.
New York-ontploffing was ‘poging tot terreur’
“Laat ons dit duidelik stel, as inwoners van New York draai ons lewens om die treine. En laat ons dit ook duidelik stel, hierdie was ʼn poging tot ʼn terreuraanval.”