“Bejaardes vorm ’n baie belangrike deel van ons samelewing, maar weens siekte of armoede word hulle dikwels randfigure wat vereensaam. Ons wil ook aan hulle erkenning gee vir hul bydraes deur die jare.”
Alles vir Dinsdag 12 Desember 2017
Dol definisies – I
In dié paar lawwe definisies word ‘n “ideale huwelik” beskryf as “een waarin die vrou ‘n skat en die man ‘n onuitputlike skatkis is”. Lees nog ‘n paar definisies.
Rustenburg-raadsvergadering ontaard in chaos
ʼn Spesiale raadsvergadering in Rustenburg het Maandag in chaos ontaard toe ʼn hewige woordewisseling tussen raadslede ontstaan en van die onderlinge rusies byna in vuisgevegte ontaard het.
Resep: Klein lensieburgers
Lensies word soms vermy omdat mense die idee het dat dit vaal of vervelig is, maar met die regte resep en geurmiddels is dit ’n ander storie.
Boek: Frans David Oerder – Anglo-Boereoorlogtekeninge en skilderye
Geen moeite is ontsien om hierdie boek so volledig en betroubaar moontlik te maak nie.
Nuuskommentaar: Word ons ongeletterd?
Volgens ’n internasionale studie het tienjarige Suid-Afrikaanse leerders laaste uit vyftig lande gekom wanneer dit kom by begripslees. Plaaslik is debat hieroor skynbaar gou deur politieke korrektheid ingesluk, maar in Vlaandere word kliphard en wyd ontleed hoe dit gekom het dat Vlaamse kinders in vergelyking met hul Nederlandse bure so agteruit geboer het.
Vandag se sportnuus
Ná die Kaapstad-been van die Sewesrugby-wêreldreeks is die Blitsbokke nou tweede op die punteleer.
Coligny-moordsaak: Verhoor begin dán
Die twee mans staan tereg op aanklagte van moord, intimidasie, ontvoering, onwettige besit van ʼn vuurwapen, onwettige besit van ammunisie, diefstal en die rig van ʼn vuurwapen.
Staking dreig by SAUK
“Die staking val saam met die uitsending van die 54ste nasionale konferensie van die ANC.”
Foto’s: ‘Tornado’ saai verwoesting in Midvaal
Minstens 50 mense in die gebied is beseer.
Moenie die verkeerde ANC-kongres dophou
Die land het dringend nuwe idees en nodig en nie net nuwe leiers nie.
Gedagte vir die dag: God weet alles
Voor God kan absoluut niks weggesteek word nie. Ons staan kaalgestroop en weerloos voor dié Een aan Wie ons verantwoording moet doen. (Hebreërs 4:13)