Die avontuurlustige Suid-Afrikaanse reisiger Andrew Russell wil die Afrika-kontinent, van Kaïro na Kaapstad, in ‘n rekordtyd met ‘n motorfiets oorsteek.
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Desember 2017
Laer inflasie in November
Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het tot 4.6% op ʼn jaar-tot-jaarbasis gedaal in November, in vergelyking met Oktober se koers van 4.8%, het Statistieke Suid-Afrika Woensdag gesê.
‘Hele Oos-Kaap-kabinet skuldig aan Mandela-begrafnisskandaal’
Die Demokratiese Alliansie in die Oos-Kaap het die hele provinsiale kabinet, veral die voormalige premier Phumulo Masaulle, beskuldig vir die skandaal van die verslag oor oudpres. Nelson Mandela se begrafnis.
Minder poste ʼn teken van ʼn ‘sukkelende ekonomie’
Die Vereniging vir die Staal- en Ingenieursbedryf van Suider-Afrika (Seifsa) het Dinsdag gesê Suid-Afrika se indiensnemingstatistiek is ʼn teken van ʼn “sukkelende ekonomie” en is rede tot kommer.
TUT sny bande met Israel
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het amptelik alle bande met Israel gesny.
Drie sterf toe motor koedoe tref
Drie persone is dood toe ʼn motor ʼn koedoe getref het op die N10 in die rigting van Cradock in die Oos-Kaap.
ToekomsVenster: Elisabet ontvang genade in haar ouderdom
Het jy so gewoond geraak aan jou omstandighede dat wonderwerke nie meer kan gebeur nie?
Baba Mienke se ma: ‘Ons staan voor ʼn kruispad’
“Die Here ken my hart – ek het nie gedink ons sou voor so ʼn besluit moet staan nie. Here, ek weet ons tyd is nie u tyd nie, maar genees vir Mienke vinniger as waarvoor ons kan vra. Dis nie aldag maklik nie, en my hart breek in miljoen stukkies as ek na Mienke kyk.”
Hof hoor oor onreëlmatighede in ANC-takke
Daar word beweer minstens 40 van die takke is nie grondwetlik op die been gebring nie, terwyl meer as 70 handtekeninge vervals is.
Die wêreld in foto’s – 13 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Moenie nuwe ANC-leier se invloed op ekonomie en 2019-verkiesing onderskat nie
Die keuses wat binnekort by die ANC se nasionale leierskapkonferensie gemaak word, sal nie net die party se lot in die algemene verkiesing in 2019 bepaal nie, maar ook implikasies vir die ekonomie inhou.
Liggaam in vlak graf gevind
“Die polisie is na ʼn beboste gebied ontbied waar ʼn hand by die grond uitgesteek het.”
Woolworths sê jammer oor dierepels
“Ons wil opreg om verskoning vra aan ons klante vir hierdie teleurstellende voorval. Dit weerspieël nie die hoë standaarde wat ons vir onsself daarstel nie.”
KKNK-stigterslid groet
Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, het bedank.
Maak die langpad kort met dié reekse
Of jy nou die langpad gaan aandurf hierdie feesgety, of dalk gaan wegbreek iewers heen waar daar nie selfoonopvangs is nie, kan jy nog steeds ontspan met die lekkerste televisiereekse.
Pta-man op eetstaking vir honger diere
“Ek is baie, baie honger, maar as ek dink aan waarvoor ek dit doen, dan vat dit eintlik die honger ʼn bietjie weg.”
Mia Cara, gesin pak tasse vir behandeling in VSA
“Anderdag het ʼn seuntjie haar gevra: ‘Weet jy dat jy kanker het?’ Toe sê sy ‘ja’. Toe vra hy: ‘Weet jy dat jy gaan doodgaan?’ Toe sê sy: ‘Ek gaan nie nou doodgaan nie, man. Ek gaan eers doodgaan as ek oud is.’ Sy is ons klein vegtertjie – saam sal ons hierdeur kom.”
Polisieman op N2-snelweg doodgeskiet
ʼn 48-jarige polisiebeampte verbonde aan die Hermanus-polisie is Dinsdag in die vroeë oggendure doodgeskiet deur verdagtes wat vermoedelik ʼn vragmotor vol perlemoen wou kaap.
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen witsuiker, bruinsuiker, strooisuiker en versiersuiker?
My ma het my altyd geskel as ek strooisuiker in plaas van witsuiker gebruik. Lees hier of sy rede gehad het daarvoor.
Momberg: Hof wag op maatskaplike verslae
Vicki Momberg is vroeër skuldig bevind nadat sy verlede jaar op ʼn videokameragreep vasgevang is waar sy ʼn Johannesburgse polisiekonstabel die k-woord genoem het.