Gedurende die 2016/17-feesseisoen het 5 504 022 mense deur Suid-Afrikaanse grensposte beweeg. Altesaam 3 944 788 hiervan was buitelandse burgers.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Desember 2017
Slegte nuus vir soettande
Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies, het die heffing op suikerdrankies verlede jaar voorgestel en gesê die doel is om vetsug te beveg wat tot 42% van vroue en 13% van mans in Suid-Afrika raak.
Denel: ‘Werknemers sal salarisse, bonusse ontvang’
ʼn Week gelede is intensiewe gesprekke met Denel se aandeelhouerverteenwoordiger, die nasionale departement van openbare ondernemings en die nasionale tesourie gehou oor die maatskappy se “ernstige likiditeitsuitdagings”.
Harry en Meghan se troudatum bekend
Intussen het die Kensington-paleis bevestig dat Markle by die koninklike familie sal aansluit vir Kersfees waar hulle na verwagting ʼn diens by die St. Mary Magdalene-kerk op Kersdag sal bywoon, voordat hulle ʼn gala-middagete saam geniet.
ANC Vrystaat-konferensie óók nietig verklaar
Die hooggeregshof in Bloemfontein het beslis dat die ANC in die Vrystaat se provinsiale konferensie, wat die afgelope naweek in Parys plaasgevind het, en die besluite wat daar geneem is onwettig was en dus nietig verklaar is.
ToekomsVenster: Herodes, die bedreigde koning
Jesus se leierskap het radikaal anders gelyk.
Huishulp vas ná egpaar se gru-moord
ʼn Buurman het Donderdagaand gaan ondersoek instel toe hy opgemerk het dat die egpaar se veiligheidsdeur en vensters oopstaan.
ANC leierskap in KZN moet ontbind
Die 27 lede van die provinsiale uitvoerende komitee wat die party se nasionale verkiesingskonferensie sal bywoon wat môre in Johannesburg begin, sal dit nou as tak-afgevaardigdes bywoon en nie as PUK-lede nie.
Nersa sê oor nuwe kragtariewe
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Vrydag gesê oor die nuwe elektrisiteitstariewe wat vanaf 1 April 2018 geïmplementeer sal word.
Musieksterre te sien by ‘laaste kuier van die jaar’
Bekende Afrikaanse kunstenaars soos Kurt Darren, Refentse, Snotkop, Nádine en Liezel Pieters kom op Sondag 31 Desember byeen om die nuwe jaar in te sokkie.
Die wêreld in foto’s – 15 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Bekendes laat jong pasiënte glimlag op Kersdag
“ʼn Mens besef nie hoe alleen daardie kinders moet voel oor so ʼn spesiale tyd nie.”
Man gevonnis ná hy vriendin vermoor, begrawe
“Die polisiehond het positief gereageer vir liggaamsvloeistowwe op die tuinvurk wat in een van die buitekamers was.”
Noordwes-premier ‘se lewe in gevaar’
Supra Mahumapelo sê hy weet van nege mense wat hom dood wil hê.
‘n Nuwe lewe vir gestremde seun danksy Pta-gesin
ʼn Negejarige seun van Groblersdal in Limpopo wat gebore is met misvormde onderbene en nie kon loop nie kan binnekort dalk sy eerste tree gee.
ANC sê dalk dán oor nuwe president
Met minder as 24 uur voordat die 54ste nasionale leierskapkonferensie van die ANC amptelik afskop, is die Nasrec-eksposentrum reeds ʼn miernes van bedrywighede soos afgevaardigdes en die media vir die geleentheid aanmeld.
Strafregtelike klag teen Denel-hoës
“Die hoof- finansiële beampte het dit goedgedink om 100% van sy toegelate prestasiebonus teen Maart 2018 aan homself uit te betaal.”
Nuweling bereik blitsig goue mylpaal
“Ek is so dankbaar. Nog ʼn droom is verwesenlik.”
ANC Bojanala-streekskonferensie nietig verklaar
Die uitspraak beteken die betrokke takke sal nie die naweek se ANC-verkiesingskonferensie in Johannesburg kan bywoon nie.
Nersa sê vandag oor duurder elektrisiteit
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal na verwagting Vrydag bekend maak of Eskom se aansoek goedgekeur is om die prys van elektrisiteit vir die 2018/19 finansiële jaar te verhoog.