Vier vragmotors, drie minibusse en een sportnutsvoertuig het gebots.
Alles vir Vrydag 15 Desember 2017
Lesersbrief: Hoe later hoe kwater met tydsbestuur
“Jou man giggel nog al die pad en die honde wonder nog steeds wat aangaan.”
Polisieman in hof vir moord op staatsgetuie
Ferreira (28) sou getuig in ʼn verhoor oor ʼn bendeverwante moord waarin ʼn polisiebeampte se wapen glo gebruik is.
Vrou vas ná honderde miljoene se bedrog
“Sy is die rekenmeester van die maatskappy en het glo betalings gedupliseer deur geld in haar oorlede man se bankrekening in te betaal.”
Skok en afgryse ná nedersetting op grafte
“Nog iets wat ontnugterend is van dié situasie is dat die nedersetting ʼn crèche het waar die kinders rondom die grafte speel asof dit speelgoed is.”
Die probleem met versoening
Versoening word in elk geval nie in een dag bereik nie. Dit is ook nie ʼn eenrigtingstraat nie en talle Suid-Afrikaners maak hulself skuldig aan dié wanopvatting.
Gedagte vir die dag: Respekteer alle mense
Julle moet alle mense respekteer. Julle moet al die lede van die huisgesin van God liefhê. Betoon ontsag aan God. Respekteer die koning. (1 Petrus 2:17)