In Suid-Afrika is die tyd ryp vir ’n nuwe idee. Uiteindelik hang dit af van die publiek of daardie nuwe idee – egte demokrasie en integriteit – ingang kan vind of nie.
Alles vir Woensdag 20 Desember 2017
Die 10 gewildste resepte wat Suid-Afrikaners aanlyn soek
Google maak aan die einde van elke jaar die mees gesoekte terme bekend.
ʼn Raaisel omhul seun se dood
ʼn Tienerseun is Dinsdagoggend in ʼn Johannesburgse hospitaal dood nadat hy met ernstige beserings langs ʼn pad aangetref is.
Man meer as maand ná panga-aanval oorlede
Sy dogter het gesê die familie kan nie nou al begrafnisreëlings tref nie aangesien nadoodse ondersoek uitgevoer moet word.
Chinese maatskappy se vreemde plan vir toiletpapier
ʼn Chinese papiermaatskappy het met ʼn vreemde idee vorendag gekom waarmee toiletpapier vervaardig kan word.
Botsing buite Potch eis twee
“Hulle het reeds aan hul beserings beswyk en is op die toneel dood verklaar.”
Vasvra-flop met die antwoord op sy T-hemp
Winkels is vol T-hemde met handelsmerke en slagspreuke van popsterre, flieks en superhelde – en dit help soms om presies te weet wat jy dra.
Boek: Ramaphosa – The man who would be king
Die vraag wat almal vra is: kan die man in die middel van voor af lei?
Video: Joernalis by ANC-konferensie uitgeboender
ʼn Suid-Afrikaanse joernalis is Dinsdag glo deur ʼn veiligheidsbeampte hardhandig behandel en by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie by Nasrec in Johannesburg uitgeboender.
Twee liggame in ʼn straat in Pretoria aangetref
Die polisie in Pretoria ondersoek twee sake van moord ná verbygangers Dinsdagoggend op twee liggame in die noorde van Pretoria afgekom het.
Die hoogs betaalde bekendes vir 2017
Die Amerikaanse saketydskrif Forbes het die lys vir die 100 hoogs betaalde bekendes vir 2017 bekendgemaak.
Akteur se ete vir brandbestryders wat sy huis red
Die akteur Rob Lowe het vandeesweek ʼn groep brandbestryders na sy huis genooi nadat hulle sy huis gered het van die verwoestende brande wat steeds in die suide van Kalifornië woed.
HAT se woord van die jaar bekend gemaak
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal het vandeesweek dié woordeboek se woord van die jaar bekend gemaak.
Nuuskommentaar: Kersterreur?
Gaan die wêreld, soos ’n jaar gelede, weer geskok word deur ’n terroris wat op die vooraand van Kersfees ’n bloedbad skep? Die politieke omgewing is minstens ryp daarvoor.
Resep-video: Kersfeeskoekies
Dis nog nie te laat om jou vakansiekoekies te bak nie!
Ackers en seun ‘teleurgesteld’ oor bewerings
Daar word beweer Johan Ackermann en sy seun, Ruan, het ʼn man by ʼn kroeg in Cheltenham, Engeland aangerand.
Hou die vuiste maar in die laai
Daar is altyd die een kant van ʼn saak, die ander kant en dan die waarheid.
Polisieman hoor oor borgtog ná moord op staatsgetuie
Die staatsgetuie sou getuig in ʼn verhoor oor ʼn bendeverwante moord wat glo met die polisiebeampte se wapen gepleeg is.
Dol definisies – W
“Wilskrag” word beskryf as “die positiewe kant van wilniekrag”. Lees nog ‘n paar lawwe definisies.
N2 gesluit ná trokke bots
ʼn Gedeelte van die N2-snelweg is vir verkeer gesluit nadat twee vragmotors wat “gevaarlike goedere” vervoer het Woensdagoggend gebots en aan die brand geslaan het.