“Ons is ongelooflik dankbaar en geseënd om my ma by ons te hê vir die feesseisoen én om boonop haar verjaarsdag op Kersdag te vier!”
Alles vir Donderdag 21 Desember 2017
Baba van 25-jarige embrio gebore
“Ek wou net ʼn baba hê. Ek gee nie om of dit ʼn wêreldrekord is of nie.”
Zuma: ‘Die ANC is die duidelike wenner’
Pres. Jacob Zuma, wat Nkosazana Dlamini-Zuma ondersteun het vir die presidentsposisie van die ANC, het gesê daar was geen wenners of verloorders tydens die verkiesing van die party se leiers nie.
ANC-konferensie: Talle vertragings, verrassings en die wenners
ʼn Politieke ontleder gee sy indrukke oor die ANC se afgelope verkiesingskonferensie.
Twee voetgangers op besige paaie doodgery
“ ʼn Tweede voertuig, glo ʼn BMW, het die man ook getref en hom meters ver gesleep voor die bestuurder van die toneel gevlug het sonder om te stil te hou.”
Barnard-biografie gaan eersdaags silwerdoek toe
Die Suid-Afrikaanse fliekvervaardiger het die filmregte tot dié biografie bekom.
Entrepreneurs kan risiko’s verminder met goeie marknavorsing
Wees oortuig jy ken jou verbruikers indien jy beplan om ʼn sakeonderneming in 2018 te begin of te vergroot.
Verbruikersake: Wat om met jou bonus te doen
Baie verbruikers gebruik hul jaarlikse bonus om vir ʼn vakansie te betaal, terwyl ander weer die ekstra geldjie gebruik om Kersgeskenke te koop. Ina Opperman verduidelik wat jy eintlik met jou bonus moet doen om seker te maak jy gebruik dit tot jou voordeel.
Dokumentêre reekse wat jy dié vakansie moet kyk
Showmax bied talle dokumentêre reekse waar jy deur interessante beeldmateriaal sommer gou slimmer sal wees!
Foto’s: Talle beseer ná voertuig voetgangers ‘met opset’ tref
Talle voetgangers was ten tyde van die voorval in die straat besig om hul laaste Kersinkopies te doen.
Vier blitsig ná gewapende roof vasgetrek
Die tweede verdagte is in Constantiaweg in hegtenis geneem toe hy bo in ʼn boom in ʼn parkie weggekruip het.
Dié rugby- en krieketbande was altyd heg
ʼn Mens het nog altyd ʼn sagte plekkie vir die destydse Rhodesiese en Zimbabwiese rugby- en krieketspanne gehad.
Video: “Mbalula doen meer as sy voorgangers”
Die ministerie van polisie sê sy strategie om landelike veiligheid te verbeter, is goed op dreef.
Ramaphosa vaar uit teen staatskaping en korrupsie
Ramaphosa het in sy eerste toespraak as nuutverkose president van die ANC onder meer uitgevaar teen staatskaping en korrupsie, die land probeer paai oor grondonteiening sonder vergoeding en verwys na die sukkelende ekonomie.
Ramaphosa paai grondonteiening-skeptici
Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se subkomitee oor sosio-ekonomiese transformasie, het gesê die ANC het besluit hulle sal voortgaan om wysigings aan Afdeling 25 van die grondwet aan te bring wat die onteiening van grond sonder vergoeding sal bewerkstellig.
Wiegeliedjie vir ʼn babahondjie
ʼn Dogtertjie wat ʼn wiegeliedjie aan ʼn nuwe babahondjie sing, word wyd op sosiale media gedeel.
Rome se ‘brandsiek’ Kersboom ontstig inwoners
“Die boom trek aandag vir al die verkeerde redes.”
Patat-sjokolade-bruintjies
Geniet dié gesonder weergawe van die tradisionele bruintjie.
Skote klap tydens Pta-transitoroof
Volgens die polisie het die verdagtes in ʼn wit Audi A3 en ʼn wit Hyundai I20 van die toneel gevlug.
Boek: Die vrou in die blou mantel
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig?