Verskeie persone het ʼn finansiële bydrae gelewer vir ʼn vier maande oue baba wat deur ʼn wasbeer aangeval is.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Desember 2017
Noord-Korea sê VN-sanksies is ‘ʼn oorlogsdaad’
“As Amerika in veiligheid wil leef, moet hy sy vyandige beleid teen DPRK [Demokratiese Volksrepubliek van Korea] laat vaar en leer hoe om saam met die land te werk wat kernwapens het.”
ToekomsVenster: God gee ʼn geskenk
ʼn Baie, baie geseënde Kersfees word jou toegewens.
Bus ploeg deur Moskou-metrostasie
Vyf persone is dood en minstens 15 beseer toe ʼn bus Maandag deur ʼn treinstasie geploeg het.
Wie laaste lag oor klimaatsverandering
Verskeie insiggewende dokumente en artikels het die jongste tyd die lig gesien waarin die kwessie van klimaatsverandering, en die mens se rol daarin, met erns gestel word.
Alle katte hier gesteriliseer
Die Vlaamse parlement het in ’n marathonsitting voor die Kersreses verskeie wette aangeneem wat die oë laat rek.
Kersvakansie in die ruimte?
Rusland is besig om ʼn ruimtehotel te ontwikkel wat wanneer dit voltooi is, aan die internasionale ruimtestasie gekoppel sal word.
Emirates staak vlugte na Tunisië
Emirates-lugredery het gesê hy het van Maandag alle vlugte na Tunisië opgeskort ná die land gesê het hy verbied enige vlugte van dié lugredery.
Motoriste in Nigerië gestrand gelaat weens brandstoftekorte
Talle motoriste en pendelaars is oor die Kersperiode gestrand gelaat weens ʼn brandstoftekort wat al drie weke lank voortduur.
Vyfde persoon vas oor vermiste Mooinooi-vroue
Die polisie in Noordwes het Sondag bevestig ʼn vyfde persoon is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi in Noordwes.
Ouetehuis in Bethal beroof
Die SAPD is op soek na drie persone wat op ʼn ouetehuis in Bethal in Mpumalanga toegeslaan het.
Oom Herrie se kerrie: SA verklaar oorlog teen VSA
Pres. Hickup Zupta is verveeld, en daarom bepeins hy sake. Daai buffelmannetjie het sy sake vir ’n opvolger lelik kom omkrap.
‘ANC moet ‘naelstring’ met Zuma knip’
Die nuwe leierskap van die ANC moet pres. Jacob Zuma so vinnig as moontlik vervang, het die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, Sondagaand gesê.
Pous Franciskus het mikroskoop nodig om sy Kersgeskenk te sien
Litaue het pous Franciskus ʼn Kersgeskenk gegee wat nie met die blote oog gesien kan word nie.
1,2 miljoen moet uit Viëtnam ontruim
Die Viëtnamese regering het beveel dat bykans 1,2 miljoen persone moet ontruim voor ʼn kragtige tifoon die suide van die land tref.
Gedig: Somerkersfees
“Kersfees kom, Kersfees kom; gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.”
Vyf uitlanders sterf in Limpopo-ongeluk
Die polisie in Lephalale (Ellisras) ondersoek ʼn noodlottige ongeluk waartydens vyf persone op Oukersdag gesterf het.
Ramaphosa sê Khoisan se griewe word ondersoek
Adjunkpres. Cyril Ramaphosa het Sondag, namens pres. Jacob Zuma, ʼn memorandum in ontvangs geneem van ʼn afvaardiging van die inheemse Khoisan-stamme.
Nuuskommentaar: Geseënde Christusfees
Hoe behoort die Christusfees gevier te word, en durf ons dit selfs vier?
Man verdrink by Kenton-on-Sea
ʼn Man, in sy 20’s, het Sondag in die Karigariviermond, by Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap, verdrink.