Die Proteas het ná Dinsdag se eerste dag/aand van die heel eerste pienkbaltoets in Suid-Afrika heelwat om tevrede en ook bekommerd oor te voel.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Desember 2017
Vrou (65) vermoor glo familielid
Die 44-jarige man is op die toneel dood verklaar.
Vier vas vir meer as 100 bank- en Sassa-kaarte, ID-dokumente
Die eerste verdagte het 143 ID-dokumente in sy besit gehad; 37 Sassa-kaarte, 32 FNB-kaarte, 39 Standard Bank-kaarte, vier Capitec-kaarte, ses poskantoorkaarte, 15 winkelkaarte; en 19 patrone.
Polisie soek vier ná hul vulstasie beroof, een doodskiet
Vier gewapende verdagtes het die winkel by die vulstasie ingestorm en op selfone en kontant aangedring. Hulle het ook plofmiddels gebruik om die kluis op te blaas.
Kersdag 2017: Sóveel pienkvoete landwyd gebore
Talle pienkvoete het Maandag op Kersdag lewenslig vir die eerste keer aanskou.
ToekomsVenster: Voorraadopname
Dis eerlik, opreg en nodig.
Terreurgroep teiken Nigerië; groep weer aanval glo af
Die Nigeriese weermag het Dinsdag gesê hy kon daarin slaag om ʼn terreuraanval, na bewering deur die Islamitiese terreurgroep Boko Haram, op die stad Maiduguri af te weer.
Nóg ʼn man sterf toe motor hom tref; bestuurder vasgetrek
Paramedici kon “niks vir die man doen nie”. Hy is op die toneel dood verklaar.
Talle vrae ná moord op bejaarde vrou
“Ons sal nie rus tot al die besonderhede oor dié moord aan die kaak gestel word nie.”
SA bokslegende sterf op Kersdag
Die bokslegende is Maandag op Kersdag oorlede.
Man vas ná vrou se liggaam by stortingsterrein gevind is
Die vrou ʼn “oop wond” aan haar bors gehad.
DRK-president se huis afgebrand in beweerde aanval; een dood
Pres. Joseph Kabila van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se huis is in ʼn beweerde brandstigtingsaanval in die ooste van dié land afgebrand.
Rustenburg: Gru-botsing eis man, jong kind
Die liggame van die volwasse man en die jong kind, ʼn dogtertjie, was in die motorwrak vasgekeer.
Man hou meisie (17) aan met speelgoedgeweer; verkrag haar
Die 20-jarige verdagte is tans onder polisiebewaking in die hospitaal nadat hy ʼn 17-jarige meisie met ʼn speelgoedgeweer aangehou en haar toe verkrag het.
Hoe om geskenke om te ruil
Die meeste mense is tevrede met dit wat Kersvader gebring het, maar wat kan jy doen as jy regtig jou Kersgeskenk wil omruil vir iets waarvan jy meer sal hou of wat beter sal pas? Ina Opperman verduidelik wat jou regte is om Kersgeskenke om te ruil.
SA musikant sterf: ‘Ons het ʼn pionier verloor’
“Suid-Afrika is armer. Sy talent was ʼn geskenk wat hy met ons almal gedeel het. Ons opregte meegevoel aan sy familie, vriende en mede-musikante saam met wie hy gewerk het. Ons deel ook in julle verlies.”
Pampoenmuffins met speserye
Dié muffins is soet en geurig vir die feestyd.
Nuuskommentaar: 2017-jaaroorsig
’n Algemene oorsig van nuusgebeure toon dat 2017 nie ’n nuusarm jaar was nie.
Twee jong seuns sterf saam
Die 14- en 16-jarige seuns is op die toneel dood verklaar.
Bokke teen Wallis in VSA: dis geld teen rugby
Nêrens word dit reeds as ʼn voldonge feit verklaar nie, maar die mediaberigte oor ʼn vierde toets in Junie waaroor blykbaar onderhandel word, laat jou wonder of geld weer oor gesonde verstand sal seëvier.