Daar is beslag gelê op derduisende rande se dwelms wat in ʼn motor versteek was.
Lees meerAlles vir Sondag 31 Desember 2017
Man verdrink by St. Francisbaai
ʼn Private boot kon daarin slaag om van die gesinslede en ʼn hondjie te red.
Twintig beseer toe twee taxi’s bots
Sowat 20 mense, insluitend kinders, is laat Saterdagaand beseer toe twee taxi’s by die kruising van Simon Vermooten en Pretoriaweg in Silverton gebots het.
Verdagte vas wat glo werker aanrand, plaashuis plunder
Volgens die polisie is daar verskeie huishoudelike items, soos ʼn yskas en vleis, asook ʼn haelgeweer en ammunisie tydens die voorval gesteel.
Jhb-storm: Twee dood toe boom op motor val
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, wat vroeër vandag die gebiede besoek het wat deur die storm geaffekteer is, het op Twitter gesê hy probeer om dié gebiede tot rampgebiede te laat verklaar sodat noodleniging vanaf die regering verkry kan word om die gemeenskappe by te staan.
Twee met wapen op plaas betrap
Volgens die polisie is die twee in hegtenis geneem nadat hulle nie kon verduidelik waar die vuurwapen in hul besit vandaan kom of hoekom hulle op die plaas is nie.
Mashaba besoek omgewings met stormskade
Paramedici is uitgeroep na talle tonele waar huise, dakke en voertuie veral in die Protea Glenn-omgewing in Soweto beskadig is.
Bekendes wat in 2017 dood is
Talle bekendes, plaaslik en wêreldwyd, is in 2017 oorlede.
Bestuurders swaar gestraf dié feesseisoen
Sowat 47 000 bestuurders is beboet omdat hul die spoedgrens hierdie feesseisoen oorskry het.
NSRI waarsku teen volmaan-springgety
Hulle het ook ʼn beroep op die publiek gedoen om nie rooi noodfakkels en Chinese lanterns tydens Nuwejaarsvieringe te gebruik nie.
Pro14-skare ontruim stadion ná brandalarm
Die derby-wedstryd Saterdag tussen die twee Skotse Pro14-spanne op Scotstoun, Glasgow, is twee minute voor rustyd ontruim.
Bekendes onthul hul Nuwejaarsvoornemens
Maroela Media het by van jou gunsteling-bekendes ingeloer om te hoor wat hul Nuwejaarsvoornemens is.
Kritieke motorfietsryer per helikopter na hospitaal gehaas
“Paramedici het omstreeks 14:30 by die toneel opgedaag en ʼn man en vrou met verskeie beserings aangetref,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste gesê.
Dis nie ʼn rugbyjaar wat lank onthou sal word
Daar sal diep, diep, diep gedelf moet word om Suid-Afrikaanse rugby uit die maalgat van middelmatigheid te kry.
2017: Die ooievaar was bedrywig onder bekendes
Talle bekendes het deur die loop van 2017 nuwe pienkvoete in hul huise verwelkom terwyl talle ander bekendes in die nuwe jaar trotse ouers sal word.
Tieners op heterdaad betrap toe hul by skool inbreek
“Beamptes het onmiddellik reageer en het die verdagtes op heterdaad betrap soos hul besig was om by die skool se rekenaarkamer in te breek,” het die polisie gesê.
Winkelsentrum deels ontruim ná storm Jhb tref
Volgens ooggetuies moes talle winkels en flieks ontruim word toe ʼn swaar storm dié winkelsentrum tref.
Gedagte vir die dag: Versorg die armes
Al wat hulle gevra het, was dat ons aan die armes moes dink, en juis dit het ek ywerig gedoen. (Galasiërs 2:10)