“Hoekom ek?”
Alles vir die maand Desember 2017
Nóg ʼn deurbraak ná Mooinooi-vroue se verdwyning
“Ons is vol hoop dat die inhegtenisnemings van dié twee verdagtes ons die nodige antwoorde sal bring.”
SA volkslied kraai koning
Suid-Afrika se nasionale volkslied, “Nkosi Sikelil’ iAfrika”, is onlangs deur The Economist as die beste volkslied ter wêreld aangewys.
Talle beseer toe handgranaat in nagklub ontplof
ʼn Man en vrou op ʼn motorfiets het glo die handgranaat in die vol nagklub ingegooi.
Só lyk jou weer vir Nuwejaar
Met die Nuwejaar-feesviering wat Sondag en Maandag landswyd gevier word, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn kykie gegee na die weertoestande wat verwag kan word.
3 beseer toe brand in gebou uitbreek
Drie mense is Saterdagoggend beseer toe ʼn brand by ʼn gebou met woonstelle en winkels uitgebreek het.
Bietjie goeie nuus vir motoriste
Die departement van energie het bekend gemaak dat die brandstofpryse Woensdag gaan daal.
Maroela Media se 10 gewildste tegnologie-artikels vir 2017
Hierdie 10 artikels is in 2017 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.
2 sterf in kettingbotsing
“Die bestuurder van een van die voertuie en ʼn baba is met noodlottige beserings aangetref.”
Twee met vuurwapens in Hermanus vasgetrek
“Tydens die soektog is ʼn 34-jarige man in besit van ʼn .357 Magnum-rewolwer betrap.”
Resep: Pampoen-en-piesangpoffertjies sonder eier
Soos dit ʼn ervare ouma betaam, het ouma Antjie blitsig ʼn plan beraam en haar resep aangepas om eiervry te wees.
2017: Verlief en verloof, dié bekendes het getrou
Talle plaaslike bekendes het vanjaar verloof geraak of voor die kansel gestaan.
Soektog ná bejaarde pastoor verdwyn
Die polisie in Limpopo het saam met die gemeenskap ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn 75-jarige pastoor van Modimolle (Nylstroom) wat spoorloos verdwyn het.
Digter stort hart uit oor plaasgeweld
My hartewens vir Suid-Afrika vir 2018 is dat dit goed sal gaan met die boere en boerinne van ons land. Hulle wat die kosmandjies in hulle hande hou, maar vanjaar verwond is deur skryende droogtes en plaasgeweld.
Tumi Morake, gesin in ongeluk
Die komediant en radio-aanbieder Tumi Morake en haar gesin was op pad na Sun City vir ʼn vakansie toe die ongeluk plaasgevind het.
Gedagte vir die dag: Die swakheid van sonde
Wees my genadig, o God, volgens u troue liefde. Wis tog my sonde uit, op grond van u barmhartigheid. (Psalm 51:3)
SA flank moet oud-Bok-hulpbreier by Iere ‘red’
ʼn Gewese hulpafrigter van die Springbokke se Ierse afrigtingsloopbaan is glo onder druk, en luidens berigte word gehoop dat die terugkeer van ʼn Bok-flank, wat beseer was, sy span se vertoning kan opkikker.
Twee kies-probleme vir afrigter Otis Gibson voor toets
Morné Morkel of Dale Steyn?
PE-owerhede gereed vir nuwejaarsvieringe
ʼn Ekstra 60 lewensredders en seisoenale skoonmakers is ontplooi en operasionele sentrums is opgestel.
Kovsies-taalbeleid: Uitspraak ʼn ‘terugslag vir moedertaalonderrig’
“Maatskaplike sameklewing sal ook nooit bereik word wanneer mense se taalregte aangetas word en hulle ontneem word van die integrale boublokke wat hul identiteit vorm nie.”