Die uitspraak het verreikende gevolge vir Afrikaanse studente, Afrikaanse leerders op skool, sowel as die toekoms van Afrikaans as ʼn taal in geheel.
Alles vir Vrydag 5 Januarie 2018
Sewe in hof ná Mooinooi-vroue verdwyn
“Vrede vir Anisha en Joey. Bring hulle veilig terug.”
Finale dodetal nog onbevestig ná trein ontspoor
“Van die treinwaens moet nog opgelig word en ons is nie seker of daar nog mense is wat in hierdie waens vasgekeer is nie.” Die dodetal het volgens berigte glo intussen verder gestyg.
Só gaan dit met pa, dogter ná malaria-diagnose
“Sussie ek kort jou, asseblief. Jy kan dit nie aan my doen nie. Ek is lief vir jou.”
‘Matriekuitslae wys falende onderwysstelsel is in ʼn groef’
Die matriekuitslae is met gemengde gevoelens ontvang deur politieke partye en ander organisasies.
SA’ner sterf toe lugballon val
ʼn Suid-Afrikaner is dood en 12 ander mense beseer toe ʼn warmlugballon Vrydag naby Luxor in Egipte geval het.
Twee sterf, een kritiek ná voorvalle by strande
Twee mense is dood en ʼn 70-jarige vrou in ʼn kritieke toestand nadat hulle Donderdag in die water by verskillende strande in onderskeidelik die Wes- en Oos-Kaap in die moeilikheid geraak het.
kykNET se Sondagaand-skedule verander
Die Afrikaanse televisiekanaal kykNET het aangekondig dat sy Sondagaand-skedule eersdaags gaan verander.
‘Game of Thrones’ dán weer op die kassie
Casey Bloys, HBO se hoof van programme, het gesê verskeie sloteindes sal vir die agtste seisoen verfilm word om te verhoed dat die einde van die reeks uitlek.
Woord: Cappuccino
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “cappuccino”
Matriekslaagsyfer ‘toon onderwys is topprioriteit’
“Dit bevestig net weer die regering se fokus op onderwys is ʼn topprioriteit en die grootste bemagtiger van die samelewing, asook sleutelaspekte van ons program vir radikale sosio-ekonomiese transformasie.”
Afrikaanse kletsrymers verwelkom pienkvoet
“Ek dink amper elke dag aan hoe God die proses van swangerskap haarfyn beplan het en so ook die uitleg van ons lewens. Ek vind rus [daarin] asook in die feit dat alles verloop volgens sy horlosie. Sy tyd is ons sʼn en dis perfek.”
Nuuskommentaar: Prestasie en kwalifikasie
Is ’n hoë intellek en goeie kwalifikasies ’n voorvereiste om ’n suksesvolle regeringshoof te wees? Twee boeke wat opslae maak en twee presidente onder die loep neem, gee sekere insigte.
Resep: Skaapbredie met bier
Kry jy gaste oor die naweek? Maak sommer hierdie heerlike skaapbredie!
Onderhoud: Ontduikers, wanbetalers gaan les opsê
Ontduikers of wanbetalers van kinderonderhoud gaan van vandag af les opsê met die inwerkingtreding van sekere artikels van die Wysigingswet op Onderhoud.
Lindi wil soos haar ousus dokter word
Haar suksesresep is volgehoue harde werk en vertroue in God en haarself.
Nico hou daarvan om probleme op te los
Nico Genis van Hoërskool Hans Strijdom is een van dié skool se matrikulante wat met agt onderskeidings spog.
Glas altyd half vol vir Daniel
Hy was onderhoofseun en het uitgeblink in hokkie.
Neurochirurgie wink vir Lera
Lera is vlot in Russies, Oekraïens, Engels en Afrikaans. Sy en haar ma kom van die Oekraïne en haar ma is hier weer getroud met ʼn Suid-Afrikaner.
Die boere maak hul keuses
In Donderdagaand se episode van die kykNET-realiteitsreeks Boer soek ʼn vrou het die boere hul langverwagte keuses tussen die oorblywende vroue op die plase gemaak.