Sy belangstelling lê by boerdery, veral graanverbouing en stoetteling.
Alles vir Vrydag 5 Januarie 2018
Anchen wil die lewe deur film verken
Anchen Badenhorst is nog een van die slimkoppe wat met agt onderskeidings spog ná die matriekeindeksamen.
Veelsydige Colene wil ʼn bedryfsingenieur word
Colene Bosman van Hoër Meisieskool Oranje het flink presteer in die matriekeindeksamen.
Lindi glo ʼn mens moet die wêreld probeer verander
Sy glo dat ʼn mens die wêreld moet probeer verander, solank die wêreld jou nie verander nie.
Mooinooi-vroue: Verdagtes vandag in hof
Wynand van Niekerk, Anisha se broer, het ná die laaste twee verdagtes se inhegtenisneming gesê die twee verdagtes “het ʼn hele klomp nuwe inligting op die tafel gesit”.
Doelgerigte William reg vir Maties
Hy glo hy het uitgeblink as gevolg van sy harde werk.
Stéphan ‘val die lewe met geesdrif aan’
Stéphan van der Merwe maak Hoёrskool Ermelo trots met sy agt onderskeidings in die nasionale matriekeindeksamen.
Alex glo ʼn mens moet meer doen as wat verwag word
“Ek glo nie juis aan rolmodelle nie. Ek kyk eerder op en leer iets van elke mens met wie ek in kontak kom.”
Angelique jaag sukses na deur haar passie te volg
Sy glo ʼn mens moet gedrewe wees en jou passie volg, want dit sal uiteindelik na sukses lei.
Loopbaan tussen sterre wink vir Stefan
“As ek 40 jaar oud is en terugkyk op my lewe wil ek oor so min dinge as moontlik spyt wees.”
Gʼn projek té groot, té onmoontlik vir Anika
Sy was verlede jaar hoofmeisie en VLR-president.
Anrinѐ glo taal kan brûe bou
Anrinѐ Oerlemans van Hoërskool Menlopark spog met agt onderskeidings.
Elon Musk inspireer Eduan om ook ʼn verskil te maak
Eduan Bruwer van Hoërskool Marais Viljoen het onderskeidings in elkeen van sy matriekvakke losgelaan.
Alissa wil woeker met haar talente
Haar akademiese sukses skryf Alissa toe aan toewyding, gedrewenheid om suksesvol te wees en die voorbeeld wat haar ouers vir haar stel.
Probleemoplossing is Ruben se kos
“My pa wys my watter tipe man ek eendag vir my vrou behoort te wees.”
Michael streef na geluk en ʼn sorgvrye lewe
Michael Beukman van Hoërskool Noordheuwel gaan die toekoms tegemoet met agt onderskeidings.
Juan wil motors ontwerp
Juan is ʼn kranige tennisspeler en beplan om eendag professioneel tennis te speel.
Met risikobestuur wil Marinda ʼn verskil maak
Marinda was vir vyf jaar lid van Afrikaanse Hoër Meisies se jeugorkes en fluitensemble.
Bennert kry 9 A’s danksy harde werk en genade
Sy grootste rolmodel is Angus Buchan.
Christo glo jy moet toegewyd tot God leef
Christo beskryf homself as ʼn toegewyde kind van God wat ʼn passie het vir mense en wat graag op eenvoudige maniere ʼn merk wil maak in mense se lewens.