“In ʼn poging om ons oseane te red sal ons nie meer strooitjies saam met drankies of sakke saam met wegneemetes verskaf nie.”
Alles vir Vrydag 12 Januarie 2018
Man tydens betoging by myn doodgeskiet
Die myn voer aan die man is deur die betogers self doodgeskiet.
Die Kaap van Storms
Dit sou jammer wees as De Lille skuldig is aan onbehoorlike gedrag. Dit sal egter net so jammer wees as sy uitgedryf word deur politici wie se onbehoorlike gedrag in dié stadium nog versluier is.
Tonge klap oor Trump se jongste uitlating
Trump se jongste uitlating het wyd opslae gewek dermate dat ʼn hutsmerk in dié verband Vrydag een van die mees gebruikte hutsmerke op Twitter was.
Klag teen man oor WhatsApp-boodskap
ʼn Skermskoot van die WhatsApp-gesprek is op sosiale media gedeel en het wyd reaksie ontlok.
1 uit elke 12 Christene verduur ‘uiterste’ mates van vervolging
Geopende Deure stel jaarliks ʼn lys vry van die top-50 lande waar dit die moeilikste is om ʼn Christen te wees.
Tien in Vrystaat van mensehandel gered
Die polisie het ’n wenk van Interpol opgevolg oor ’n slagoffer wat glo teen haar wil op ’n plaas in die Odendaalsrus-omgewing aangehou word.
Foto van huilende oupa en sterwende kleinkind ruk harte
ʼn Foto van ʼn oupa van Florida in die VSA, wat hartverskeurend huil langs sy kleindogter se hospitaalbed, doen wêreldwyd die ronde op sosiale media.
Ouers se wroeging 3 jaar ná kind by naskool sterf
“Hoe kan ʼn mens vrede vind as jou kind so tragies sterf en amper drie jaar later het jy steeds geen antwoorde nie? Terwyl die res van die wêreld net aangaan, sit ons nog steeds met al die vrae.”
Woord: jellie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “jellie”
2 dood, 4 in wrak vasgekeer ná botsing
“Paramedici het by nadere ondersoek vasgestel dat die sportnutsvoertuig in vlamme uitgebars het.”
Só sal die Suid-Afrikaanse rugbybase hul vingers verbrand
Dit kan mos nie waar wees nie.
Leon van Nierop se resensie: Breathe
“Dit is ʼn onbeskaamde, bewonderende huldeblyk veral aan weergalose liefde,” skryf Leon van Nierop.
Die einde van die gedeelde visie oor die 1994-skikking
Vir ons is die enigste uitweg uit hierdie doodloopstraat van radikale transformasie, om uitgebreide kulturele selfbestuur met sterk gemeenskapsinstellings te vestig.
Verward oor plaaslike handel in renosterhoring? Ek was ook!
Maar soos met alles sal net tyd leer of daar wel ʼn plaaslike mark vir renosterhoring is.
Resep: Pepermenttert
Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!
Senior Johannesburg-amptenaar afgedank ná korrupsie
“As beskermhere van goeie regering word daar van werknemers van die stad verwag om deur hul voorbeeld te lei en te voldoen aan die hoogste etiese norme en standaarde.”
Nuuskommentaar: Kabila nou die nuwe Mugabe
Hoe gaan adj.pres. Cyril Ramaphosa teenoor die korrupte bewind van pres. Joseph Kabila in die DRK reageer? Deur ter wille van Afrika-broederskap weg te kyk, kan dit moeilik raak om Suid-Afrika en die wêreld te oortuig dat Suid-Afrika nou self ’n skoon blaadjie omslaan en die korrupsie van die Zuma-bewind gaan begin oprol.
Drie vas ná skietgeveg met polisie
Drie verdagtes is Donderdagmiddag in Durban in hegtenis geneem ná ʼn skietgeveg met die polisie.
Vandag se sportnuus
Die BMW SA Ope het gister in bewolkte omstandighede op die Glendower-gholfbaan in Ekurhuleni begin. Die Suid-Afrikaners het gesukkel op die oggendveld, maar beter gevaar in die middag.