Kyk hier wat Demi-Leigh Nel-Peters als in Suid-Afrika gaan aanvang wanneer sy terugkom huis toe…
Alles vir Dinsdag 16 Januarie 2018
Foto’s: Laerskool heropen ‘danksy weldoeners’
ʼn Verwoestende storm het in Oktober verlede jaar miljoene rande se skade aan Laerskool Protearif in Krugersdorp aangerig.
Rassie se Springbok-waagstuk
Rassie Erasmus het geen gras onder sy voete laat groei sedert hy verlede jaar in November in sy pos as die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van afrigting ingeval het nie.
Video: ‘Gemeenskap leef in vrees’
ʼn Inwoner van Mooinooi in Noordwes het Maandag gesê die gemeenskap van Mooinooi lewe in vrees ná die verdwyning en vermoedelike moord op Joey (32) en Anisha (30) van Niekerk.
Boshof loop deur onder nóg ʼn brand
Die Boshof-streek in die Vrystaat het Maandag weer ʼn ernstige veldbrand beleef wat duisende hektaar weiveld verwoes het.
Die wêreld in foto’s – 16 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
‘Sy het so amper haar lewe verloor, maar is vir ons gespaar’
“Die moontlikheid dat ons haar kon verloor het ons harte gebreek. Maar God se genade is groot en vandag is sy steeds hier saam met ons – en nou kan ons uitsien daarna om haar huis toe te neem.”
Simba Mhere-ongeluk: Slotbetoë gelewer
“Selfs al kan die hof bevind dat Naidoo die spoedgrens oorskry het en beheer verloor het, is die bevinding dat hy roekeloos bestuur het nie voldoende nie.”
‘Ouers moet kinders teen boeliery waarsku’
Kinders word toenemend siviel en strafregtelik aanspreeklik gehou vir gevalle van boeliery. Kyk hier wat die gevolge van boeliery kan wees:
Patricia de Lille-saak: Dit moet jy weet
Volgens die DA het hy talle navrae van die publiek ontvang oor die aangeleentheid en het die party in reaksie die volgende vraag-en-antwoord-stuk saamgestel:
Christenvervolging bly probleem
Teen die agtergrond van die vervolging en gevare wat Christene elders ter wêreld te beurt val, is dit duidelik dat Christene in Suid-Afrika hul godsdiensvryheid moet waardeer. Maar dan moet hulle ook leef soos dit Christene betaam.
Herstelwerk van R25 miljoen begin by Centurion-sinkgat
Herstelwerk het begin aan die reusesinkgat wat sedert Mei verlede jaar verkeer op een van Centurion se hoofroetes ontwrig.
Polisieman hoor sy lot ná hy betoger doodskiet
“Hy het met verskillende weergawes vorendag gekom: dat hy in die lug in geskiet het en toe in die grond in, maar niemand wil aan my verduidelik hoe hierdie kind in die rug geskiet is nie,” het die landdros gesê.
Groot omstredenheid oor man sy vrou se van vat
ʼn Australiër het doodsdreigemente gekry nadat hy besluit het om sy vrou se van te vat ná hul troue.
Trump-uitlating: SA vergader met VSA-gesante
Die Suid-Afrikaanse regering het Maandag Amerikaanse amptenare opgeroep om pres. Donald Trump se uitlatings, wat glo Afrika en ander lande minag, te verduidelik en sy ontevredenheid oor die kwessie uit te spreek.
Foto’s: Skoonmaakpogings begin ná olietenker sink
Nadat die hele skip Sondagmiddag gesink het, het ʼn groot hoeveelheid van die gemorste olie op die oppervlak van die water begin brand.
Maroela Media se 5 gunsteling-rooibosresepte
Dis Nasionale Rooibosdag vandag! Maak een van hierdie resepte om dié eg Suid-Afrikaanse tee mee te vier!
Uitdrukking: So doof soos ʼn kwartel
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking, “so doof soos ‘n kwartel”
Boek: Blou is nie ʼn kleur nie
Dis elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die gesin in verskillende rigtings spat. Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees – soos dit in ’n normale gesin hoort waar die pa nie te veel drink nie.
Ouers vas oor 13 ondervoede kinders
Sommige van die kinders was aan beddens vasgeketting.