Dr. Saretha Brüssow is as die nuwe dekaan by Akademia aangestel.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Januarie 2018
Man dreig om in Kaapstad van brug te spring
Die verkeer het op die N2 in Kaapstad tot stilstand gekom waar ʼn man dreig om van ʼn brug af te spring.
LUR vir onderwys moet antwoord oor wanprestasie
AfriForum het die departement van onderwys versoek om te bevestig of die LUR vir onderwys van Gauteng, ‘n verslag ingedien het om te verduidelik waarom die teikens vir die ontwikkeling van skole-infrastruktuur in dié provinsie, nie in 2016/2017 bereik is nie.
Cosas eis Motshekga se kop
Die studente-organisasie Cosas hou vol Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, moet uit dié amp bedank.
Drie Bok-voorspelers nie reg vir Superreeks
Drie gereelde Springbokvoorspelers in 2017, insluitende die kaptein Eben Etzebeth, sal weens beserings nie saam met hulle spanmaats kan opdraf wanneer die Superreeks op 17 Februarie begin nie.
14 skoliere beseer in ongeluk
Veertien skoliere is Donderdagmiddag beseer nadat die taxi, waarin hulle gery het, in Durban ʼn botsing betrokke was.
Vier skuldig bevind in bedrogsaak van R6 miljoen
Vier persone is, ná ʼn uitgerekte hofsaak, skuldig bevind op aanklag dat hulle die Landbank in 2008 met R6 miljoen bedrieg het.
Mooinooi-vroue: ‘Meesterbrein’ stel sy kant
“Dis nou agt jaar wat ek ʼn eerlike pad loop.”
Vier vas oor perlemoen-aanleg in Kaapstad
Vier persone, tussen 25 en 35 jaar oud, is in Monte Vista in Kaapstad in hegtenis geneem in verband met ʼn perlemoen-prosesseringsaanleg.
ToekomsVenster: Geld moet spandeer word
Here, baie dankie vir dit wat ek verdien. Ek bid dat U my sal help om verantwoordelik met my geld te werk.
Die wêreld in foto’s – 18 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
5-jarige sterf in fratsongeluk by skool ná sy kanker oorwin
“Sy het ʼn pragtige siel en hart gehad. Die hele familie gaan deur ʼn baie moeilike tyd.”
Overvaal: Petrolbom na polisiewa gegooi
“Ek is nog onseker presies hoeveel mense in hegtenis geneem is, maar hulle is almal na die polisiestasie vervoer.”
Australiese Ope: sake nou vuurwarm
Dis maar weer drie van die Groot Vier van mans-wêreldtennis wat die septer in vanjaar se Australiese Ope swaai.
Polisiebeampte in hof oor ‘bedrog’ van R500 000
Die beampte is voorheen skuldig bevind aan roof met verswarende omstandighede. Hy is weer deur die SAPD in hegtenis geneem nadat hy op parool vrygelaat is.
Ramaphosa: ‘Staatskaping totaal onaanvaarbaar’
“Ons moet ʼn plan maak met die verrotting wat by staatsinstansies ingetree het. Dit is onaanvaarbaar, totaal onaanvaarbaar dat staatsinstansies wat deur die nasie besit word, wat op die been gebring is om te dien in die belange van ons mense, gekaap is deur sekere belange.”
Esidimeni-beamptes ontvang glo meer as R2 miljoen
Bloom het bygevoeg dat Selebano en Manamela, wat albei in hierdie week bedank het, beide ʼn ruim pensioen sal ontvang.
Ontvoerings met losprys-eise aan die toeneem
Ontvoerings met ʼn eis vir ʼn losprys is nie ’n algemene misdaad in Suid-Afrika nie, maar is beslis aan die toeneem.
Dag Zero kom: Nuwe noodmaatreëls
Die Stad Kaapstad het nuwe noodmaatreëls aangekondig aangesien dit lyk of Dag Zero onvermydelik is.
Life Esidimeni: Beampte ‘gedwing om nie prosedure te volg’
“Tot vandag toe is ek spyt oor die besluite wat ek geneem het.”