“Ek het in die omgewing gewerk en is in hegtenis geneem omdat die polisie my verdink het daarvan dat ek weet wie die moord gepleeg het.”
Alles vir Donderdag 18 Januarie 2018
Groot jaar wag op Afrikaanse sangeres
Behalwe vir die trouklokke wat later vanjaar gaan lui, spog sy ook met haar eerste vollengte album…
Popcru verwelkom Mdluli-afdanking
“Die afgelope ses jaar was baie uitputtend in terme van die volle funksionering van dié afdeling, aangesien dit al 12 waarnemende afdelingskommissarisse gehad het.”
ʼn Trein wat blaf soos ʼn hond
Navorsers in Japan het ʼn trein met ʼn luidspreker toegerus wat blafgeluide uitsaai om ongelukke op die spoor te voorkom.
Verbod op fliekteaters ná 35 jaar in Saoedi-Arabië opgehef
Saoedi-Arabiërs kon die afgelope naweek vir die eerste keer in 35 jaar ʼn rolprent in ʼn fliekteater kyk nadat ʼn dekades lange verbod op fliekteaters en kommersiële rolprente opgehef is.
Is Bitcoin se glanstydperk verby?
Sommige ekonome en markontleders meen die kripto-geldeenheid Bitcoin se glanstydperk is dalk getel.
Treindiens weer ontwrig na nóg ʼn trein ontspoor
Die treindiens is langer as ʼn week gestaak nadat ʼn gewapende veiligheidswag verlede Maandag op die platform van die Chris Hani-stasie geskiet is.
Radio-omproeper, TV-man tuis ná 50 ‘pynlike’ dae in hospitaal
“Ek kan nie wag te herstel van dié lang, soms vervelige, meestal pynlike en soms angswekkende twee maande in die hospitaal nie.”
Lindie Strydom: Die ‘per ongeluk’-doelwit
Ek het onlangs “per ongeluk” ʼn doelwit bereik wat my laat dink het oor die hele wetenskap van doelwitstelling, skryf Lindie Strydom.
Geen spasie by skole? Tuisonderrig bied ’n werkbare alternatief
Die nuwe skooljaar het hierdie week begin, en met baie skole wat reeds oorvol is, is ouers op soek na alternatiewe om in die opvoedkundige behoeftes van hulle kinders te voorsien.
Die onopgevoedes sal nie altyd wen nie
Té veel jongmense leer nooit selfbeheersing aan nie, is buitengewoon selfsugtig en eiegeregtig. Gelukkig vir dié groepies jongmense in die land wat ʼn mens net as edel kan beskryf.
Verbode middels: woon die Iere in glashuise?
ʼn Mens wonder of die Iere in ʼn ander rigting sou gekyk het as Gerbrandt Grobler, die slot van Munster se rugbyspan, nie ʼn Suid-Afrikaner was nie.
Mooinooi-vroue: Borgtogaansoeke begin
Die beskuldigde het aangevoer dat hy glad nie vir Joey of Anisha geken het of ooit met hulle te doen gehad het nie.
Oud-polisiehoë dood in kar gevind
Die liggaam van ʼn afgetrede generaal-majoor in die polisie se misdaadintelligensie-eenheid is Woensdag in die vroeë oggendure in sy motor in Norkem Park, Kempton Park, gevind.
Taalgebruik: Regoor of dwarsoor?
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “regoor”, “dwarsoor” en “reg oor”
Ouers vrees vir kinders se veiligheid by skool
Inwoners het hoofpaaie en strate na ʼn plaaslike laerskool versper in protes oor ʼn tekort aan water.
KTM se 1090 Adventure: Ligter is beter
Hy is nie seker of dit die aggressiewe stilering of die helder oranje kleure is nie, maar dié KTM-fietse roer hom, skryf Brian Cheyne.
Agtjarige wil só met Kaapse droogtekrisis help
Die agtjarige Justin Janse van Rensburg, ʼn leerder aan die Laerskool Wierdapark, se versoek aan sy ma verower die harte van talle op sosiale media.
‘Minister moet opdok vir TV-onderhoud van R500 000’
“Dit is skokkend dat die departement die vermetelheid gehad het om openbare geld te gebruik vir ʼn onderhoud.”
Situasie by Overvaal nog ‘gespanne’
“Daar is private veiligheidswagte by die hekke en ʼn reuse-polisieteenwoordigheid.”