Nóg ʼn huis en twee voertuie is in Noordwes aan die brand gesteek nadat geweld in dié provinsie weer opgevlam het.
Alles vir Vrydag 19 Januarie 2018
Tshwane: Inwoners gemaan om water te bespaar
Rand Water het Maandag bevestig dat waterbeperkings moontlik die Stad Tshwane in die gesig kan staar indien inwoners nié begin om water spaarsamig te gebruik nie.
Zuma appelleer teen besluit dat hy nié NDOV mag aanstel
Pres. Zuma het Donderdag ʼn aansoek om verlof tot appèl by die konstitusionele hof ingedien teen die Noord-Gautengse hooggeregshof se besluit dat Cyril Ramaphosa ʼn nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) moet aanstel.
Taal en universiteite: Eendag was daar ʼn huisgesin…
Marthinus Visser, uitvoerende hoof van die Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit Akademia, illustreer met hierdie verhaal die verskillende kante van universiteite se taalbeleid oor Afrikaans.
Afskaffing van Afrikaans: Die begin van ʼn bittere verdeeldheid
Niemand met selfrespek sal berus in ʼn toestand waar die grondwetlike beloftes van vryheid, gelykheid en menswaardigheid op grond van ras, taal en afkoms van jou af weggevat word nie, skryf Flip Buys.
Gedagte vir die dag: Leer by die Meester
Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is. (Psalm 19:8)