Die Cheetahs het hulle bonuspunt gekry, en die Kings het met durf gespeel en ʼn paar mooi dinge gedoen in ʼn lekker wedstryd wat egter nooit groot hoogtes bereik het nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Januarie 2018
Eskom kry nuwe raad
“Dié raad is aangekondig om alle Eskom-beamptes wat aantygings van korrupsie en ander oortredings in die gesig staar onmiddellik te verwyder. Dit sluit Matshela Koko en Anoj Singh in.”
Klasse gestaak toe gemeenskap skool bestorm
Skoolaktiwiteite is ontwrig toe ʼn groep lede van die gemeenskap die skool se perseel gestorm en die afdanking van die hoof geëis het.
Man sterf toe bakkie deur heining ‘vlieg’
ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s, is vanoggend dood toe sy bakkie deur ʼn heining gebars en teen ʼn boom tot stilstand gekom het.
Australiese Ope: Federer, die jintelman
Die Switserse tennismeester, Roger Federer, het voor in die ry gestaan toe goeie maniere uitgedeel is.
Seun (17) sterf tydens skooluitstappie
Die liggaam van die tiener wat Vrydagmiddag in die Goukourivier in Stilbaai vermis geraak het, is gevind.
Veiligheidswagte wat by huis inbreek vasgetrek
ʼn Maatskappymotor is in die uitvoer van die misdaad gebruik.
Rassie se Duane-tameletjie
Hoeveel is genoeg?
Een dood, 3 beseer in taxi-skietery
“Die man wat langs die sypaadjie gelê het, het veelvuldige skietwonde opgedoen en is op die toneel dood verklaar.”
19 beseer, 4 kritiek toe taxi, bakkie bots
“Een van die kritiek beseerdes is per helikopter na ʼn nabygeleë hospitaal vervoer.”
Nuwe lede van ANC-NWK bekend
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het Saterdag die name van die 20 addisionele lede van die party se nasionale werkskomitee (NWK) bekend gemaak. Vroue word veral goed verteenwoordig op dié komitee.
Steeds geen teken van vermiste tiener
“Leerders en vriende het eers later die middag besef hy is nie meer sigbaar in die water nie en het alarm gemaak,” het die NSRI gesê.
Boer, buitelanders vas oor renosterhoring
Fenc is op R50 000 borgtog vrygelaat, maar is in huisarres geplaas. Du Plessis sowel as Cornelius is elk op R1 000 borgtog vrygelaat. Hong bly in aanhouding omdat sy nie enige reisdokumente kon aanbied om te bewys dat sy wettig in die land is nie.
Cheetahs speel vir die punteleer
Die Cheetahs behoort hulle derde plek in afdeling A van die Pro14-reeks Saterdagmiddag (17:00) in Bloemfontein in die herontmoeting met die Southern Kings te verstewig.
‘Hulle het die kinders getart met kos’
Die egpaar van Kalifornië in die VSA wat in hegtenis geneem is nadat die polisie hul 13 ondervoede kinders uit hul huis gered het, het glo hul kinders vir maande lank aan hul beddens vasgeketting en hul net een keer per jaar laat stort.
Verligting vir Wes- én Noord-Kaap op pad
“Onder dié omstandighede kan hoë vogvlakke moontlik lei tot modderstortings in gunstige gebiede. Die droogte het die oppervlak op plekke gestroop van plantegroei en dit dra ook by tot die moontlikheid van modderstortings in heuwelagtige of bergagtige gebiede.”
Gedagte vir die dag: Gehoorsaam die Koning
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig. (Psalm 19:9) – Deel 1