Natasha Mazzone, woordvoerder vir die DA, het gesê hulle wens die waarnemende uitvoerende hoof, Phakamani Hadebe, en die voorsitter, Jabu Mabuza, geluk met hul aanstellings.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Januarie 2018
Foto’s: Polisie slaan toe op onwettige ammunisiefabriek
“Ons glo dit word gebruik vir die bendes in die Hanover Park-omgewing,” het die polisie gesê.
Australiese Ope: hou jou in toom, Kyrgios
Alle tennisspelers floreer wanneer die adrenalien vloei, en as hulle boonop in staat is om kop te hou, hul humeure kan beteuel en beskeie kan bly, is die stryd meer as halfpad gewonne.
Weermag onderskep gesteelde voertuie by grens
“Hulle het vier voertuie in ʼn konvooi na hulle aangery sien kom. ʼn Lid van die SANW het die voertuie probeer voorkeer, maar die bestuurder het bo-oor hom pobeer ry.”
2, dood, 15 beseer toe taxi, bakkie bots
Albei mans wat in die bakkie was, het aan hul beserings beswyk.
Vyf onwettige jagters in reservaat vasgetrek
Die polisie het op ʼn wenk reageer en verskeie wapens en ammunisie by die verdagtes aangetref.
70-jarige twee keer geskiet in beweerde huisroof
ʼn 70-jarige man is Sondagoggend in sy huis in KwaZulu-Natal geskiet tydens ʼn vermoedelike huisroof.
Leerders glo bang om terug te keer ná geweld by skool
Leerders is glo bang om terug te keer skool toe nadat geweld by Delportshoop Gekombineerde Skool uitgebreek het toe ontevrede ouers en leerders van ʼn ander skool na bewering die perseel bestorm, onderwysers en kinders met klippe bestook en klaskamers aan die brand gesteek het.
Gemeenskap gooi twee in watergat
Inwoners het die twee saam met ʼn ander persoon wat die gemeenskap van diefstal in hul omgewing verdink, gesien stap en die reg in eie hande geneem.
Nog geen woord oor Allister as Bokafrigter
Die gesloer gaan voort; die Springbokafrigter, Allister Coetzee, en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) stamp steeds koppe oor sy toekoms; en intussen beleef die Ierse, Skotse en Walliese spanne ’n bloeitytdperk in Europa slegs ’n jaar en ’n half voor die Wêreldbekertoernooi in Japan.
Dwaalkoeël tref swanger begrafnisganger in maag
“Onskuldige vroue en kinders word geskiet. Hierdie barbaarse gedrag sal nie geduld word nie.”
13-jarige voor winkel geskiet
“Volgens inligting aan die polisie beskikbaar is die seun deur ʼn paar mans buite die winkel aangerand en toe in die maag geskiet.”
Vrou sterf ná bakkie haar tref
“Die vrou se toestand het op pad hospitaal toe versleg en sy het na ʼn kort rukkie in die hospitaal aan haar beserings beswyk.”
Legendariese musikant sterf ná hy van trappe afval
“Niemand het nog ooit iets slegs van hom gesê nie.”
Republikeine en demokrate bereik dooiepunt, regering gesluit
“Dit beteken wesenlik dat Trump sy tweede jaar as president sonder ʼn ten volle funksionerende regering begin het.”
Gedagte vir die dag: So helder soos daglig
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig. (Psalm 19:9) – Deel 2