Die departement van vervoer het ʼn voorlopige verslag oor die aantal padsterftes die afgelope feesseisoen bekendgemaak.
Alles vir Maandag 22 Januarie 2018
Ses Bokke druk drieë in Europese topreekse
Ses Springbokke het in die jongste ronde van die reekse om die Europese Kampioene- en Uitdaagbeker vir hul klubs drieë gedruk.
Ma drink rotgif voor sy kinders glo skiet
ʼn Gautengse vrou word in ʼn hospitaal behandel nadat sy rotgif gedrink het voordat sy na bewering haar twee kinders geskiet het.
‘Misverstand’ lei tot Delportshoop-geweld
Die VF Plus het gesê dit is nie ʼn kwessie van ras of die weerhouding van onderwys nie. “Dit gaan net oor die swak beplanning.”
Die wêreld in foto’s – 22 Januarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Werker val boer glo met knopkierie aan
Alwin Kaiser, ʼn 65-jarige boer van KwaZulu-Natal, is in die hospitaal opgeneem nadat hy die afgelope naweek glo deur ʼn werker op sy plaas met ʼn knopkierie aangeval is.
Minki nié meer aanbieder van ‘Boer soek ʼn vrou’
“My hart is baie seer en dis vir my baie jammer dat ek die reeks nou moet verlaat,” vertel Minki.
Sanger, omroeper besing die liefde én die lewe
“Die liedjie is ʼn manier om vir iemand te sê jy is lief vir hulle. Die wens dat God iemand vir jou moet spaar is waarskynlik ʼn meer intense manier om dit te beskryf.”
Het Munster die boerpot met Chris Cloete geslaan?
Chris Cloete is een van die trekvoëls van rugby, want waar hy ook al gaan, word sy talente nie na behore geskat nie – of só kom dit altans voor.
Man verdrink in see by Morgansbaai
Die eienaar van die Morgansbaai-hotel het die slagoffer met sy gesig na onder sowat 100 m van die kuslyn af in die see sien dryf.
Betogers maak amok in Krugersdorp
ʼn Groep betogers het Maandag weer Krugersdorp, aan die Wes-Rand, se strate ingevaar en onder meer gepoog om ʼn polisiestasie aan die brand te steek in protes oor misdaad in die gebied.
Amerikaanse regering steeds “gesluit”
Die senaat sou om Sondag middernag stem om tydelike regeringsfinansiering beskikbaar te maak wat duisende federale werknemers sou toelaat om terug te keer werk toe.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 22 Januarie 2018
Wie is dié week op die no.-1-posisie?
Nuuskommentaar: Kom FW se erkenning ’n kwarteeu te laat?
In ’n artikel het oudpres. FW de Klerk die mening uitgespreek dat sake by die onderhandelings vir ’n nuwe grondwet nie so flink verloop het nie, en dat FW se onderhandelaars deur dié van die ANC getroef is.
Vier ‘vragmotorkapers’ vasgetrek
Vier vermeende kapers wat hulself glo as polisiebeamptes voorgedoen het om ʼn vragmotor te kaap, is die afgelope naweek in Kaapstad in hegtenis geneem.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se Daryl Impey het die sogenaamde “Tour Down Under”-fietstoer in Australië as algehele wenner beklink.
Resep: Jogurt-en-aarbeitert
Daar is min dinge so lekker soos ʼn yskastert om die week mee te begin!
Tragedie by Durban-strand
“Die meisie het op die kaai gestaan toe ʼn groot golf weens rowwe seetoestande haar afgespoel het.”
Gestrande dolfyn gered
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), bewaringsorganisasies en lede van die publiek het Sondag almal gehelp om ʼn dolfyn wat op die rotse by Kaap St. Francisbaai gestrand was, te red.
Minstens 40 beseer toe bus omslaan
Van die beseerdes was in ʼn kritieke toestand en was teen die tyd dat paramedici by die toneel opgedaag het nog vasgekeer in die bus.