Polisiebeamptes het ook gemeld dat daar by die hawe gesien kon word hoe die water terugtrek.
Alles vir Dinsdag 23 Januarie 2018
Die 10 duurste vrugte in die wêreld
Mens kan vrugte soms nog goedkoop op ʼn plaas of by ʼn padstalletjie te koop kry, maar daar is ʼn paar mense wat bereid is om ʼn hele paar rand op te dok vir eksotiese en spesiaal gekweekte vrugte.
Man, neef op kleinhoewe aangeval
“Die neef het net drie skote en ʼn gil gehoor.”
Jong SA’ner skitter by Aussie Ope vir Juniors
“Philip is een van die beste junior spelers wat Suid-Afrika in ʼn lang ruk opgelewer het.”
Paartjie geskiet ná hul glo weier om huis te verhuur
ʼn Paartjie van die Oos-Kaap is Maandagaand geskiet toe hulle na bewering nie hul huis wou uitverhuur nie.
Foto’s: Die Suzuki GSX 250 R ʼn veergewig sportfiets
Daar is skielik ʼn oplewing in die mark vir kleinkapasiteit sportfietse – nou het Suzuki sy naam ook in die hoed gegooi.
Gedenkdiens vir Stefan; dood ondersoek
“Vir almal wat met hierdie aangename seun gewerk of ʼn band [met hom] gehad het, word daar ʼn leë plek gelos,”
Gewilde sanger kanselleer vertonings, tree uit oor siekte
Die sanger was halfpad deur sy 50ste herdenkingstoer toe hy die besluit geneem het.
Raadslede in hof ná geweld in raadsvergadering
Hy is na St. George-hospitaal geneem waar hy steke aan sy linkerslaap ontvang het. Hy het ook snye en kneusplekke aan sy arm en nek gehad en moes glo ook glasstukke uit sy nek en bors laat verwyder.
Uitdrukking: Nie handvol nie, maar landvol
Wat het hierdie uitdrukking met geliefdes te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Hugh Masekela se dood ʼn ‘onmeetbare verlies’
“Hugh se internasionale bydrae en deelname in musiek, teater en die kunste oor die algemeen lewe voort in die geheue van miljoene dwarsoor ses vastelande. Ons is geseënd en dankbaar dat ons deel kon wees van sy lewe en nalatenskap.”
Amerikaanse regering weer oop ná ooreenkoms
“Ek is bly dat Demokrate in die kongres tot hul sinne gekom het.”
Langtermyntoets: Dié bakkie die volmaakte reisgenoot
Brendon Staniforth skryf oor sy ervaring in die nuwe Toyota Hilux waar hy vir 4 000km ver oor berge en deur dale gery het – ʼn rit wat dié bakkie sonder een enkele protes gedoen het.
Stad Kaapstad waarsku oor giftige vlei
“Meer toetse sal deur die stad se omgewingsgesondheidsdepartement gedoen word, maar in die tussentyd moet voorsorg getref word om veiligheid van mense en diere te verseker.”
Besoek vanjaar dié vooruitstrewende plekke
Plaaslike inwoners van verskeie dorpe verduidelik waarom hulle bestemmings so gewild is.
Aanslag op die regspraak of aanslag van regbank op grondwet
Mag dit nooit gebeur dat Suid-Afrika se regspraak wat eens baie hoog aangeslaan was, so in ’n gebrek aan kwaliteit wegsink, dat al ons howe sogenaamde “e-howe” word nie.
Transnet-raad moet antwoorde gee
Linda Mabaso, voorsitter van die raad, en haar span sou na verwagting in Desember voor die komitee verskyn het, maar het nie opgedaag nie.
Gewilde kunstefees eindig: Glo ‘te wit en te Afrikaans’
Dié aankondiging volg glo kort nadat die fees verskeie kere as “té wit en té Afrikaans” bestempel is.
Legendariese SA musikant sterf
“Ons nasie het ʼn musikant verloor wat enig in sy soort was. Hy het die siel van ons nasie opgehef deur sy tydlose musiek.”
WEF vereer bekendes vir filantropie
“Persoonlikhede word vereer, nie net vir hul kuns nie, maar ook vir hul waardes.”