Daar is ʼn groot hoeveelheid Suid-Afrikaanse inhoud en programme wat in Afrika afspeel wat in Januarie op Showmax vrygestel is.
Alles vir Woensdag 24 Januarie 2018
Siam Lee: ‘Krag van gebed’ help speurder om verdagte vas te trek
“Ek persoonlik vermoed sy het ʼn geveg opgesit ná sy in die voertuig ingedwing is en dit het tot die botsing gelei.”
Rand nou sterkste in twee jaar
Die rand het Woensdag vir die eerste keer sedert Mei 2015 teen onder R12 teenoor die dollar verhandel.
‘Op die spel’: Kan bekendes ‘hospitaliseer’ spel?
Bekendes wat in die gewilde kykNET-sepie Binnelanders te sien is, se taal- en spelvaardighede word op die proef gestel om te bepaal of hulle die woord “hospitaliseer” kan spel.
Wêreld se grootste laaikas te koop – sokkies ingesluit!
Jy kan nou die wêreld se grootste laaikas besit!
Foto’s: Demi-Leigh is tuis
Dit is die eerste keer dat sy tuis is nadat sy in November verlede jaar as Mej. Heelal in Las Vegas, VSA, gekroon is.
Pa in hof oor beweerde seksdade met seuns
Waarskuwing: Die berig bevat grafiese besonderhede en kan sensitiewe lesers ontstel.
Elmien se ouers ‘verpletter’ oor nóg verdoemende nuus
“Dit is baie om te verwerk en ons gesin is in ʼn erge skoktoestand. Ons is baie bekommerd oor haar – selfs nou meer bekommerd as wat ons was toe sy aanvanklik vir haar lewe moes veg. Nou sit ons weer van voor af met vrae en ʼn groot hartseer.”
Qedani Mahlangu: ‘My lewe is in gevaar’
Sy het Woensdag tydens die tweede dag van die arbitrasieverhoor in Parktown in Johannesburg getuig.
Padtoets: Ry met die wind in jou hare in dié BMW
Terwyl die son sak op ʼn Sondagmiddag met die dak oop en die wind in jou hare, is daar min voertuie wat só lekker ry, skryf Brendon Staniforth.
Oscars 2018: Hier is die benoemings
Suid-Afrika is ook vanjaar deur die Oscar-beoordelaarspaneel raakgesien.
Spoegkobra pik seun (5) op kleinhoewe
“My seuntjie is baie taai, hy huil nie sommer nie. Vandat hy gisteraand gepik is totdat hulle vanoggend op sy voet bloed getrek het, het hy nie een keer gehuil nie, selfs nie eens toe die dokters hom sewe keer in die wond op sy hand ingespuit het nie.”
Afrikaanse onderrig: Die skrif is aan die muur
Die skrif is aan die muur vir Afrikaans, maar die stryd is nog nie gewonne nie.
Resep: Tunasampioene
Maak dié resep as ʼn voorgereg, bykos, of sommer as ʼn ligte maaltyd!
Bekende Kimberliet, lewensmaat op plaas aangeval
Hulle is glo vir ure aangerand en gemartel.
Gewilde Amerikaanse sangeres kom eerste keer SA toe
“Dit gaan so ongelooflik wees om ná 10 jaar in die bedryf na Suid-Afrika te kom. Ek kan nie wag om julle te ontmoet en saam met julle te sing en dans nie.”
Staatskaping: Kommissie wag nóg vir opdrag
Adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die geregtelike kommissie wat staatskaping ondersoek, het gesê hoewel hy al “sedert gister” gereed is om die ondersoek te begin, wag hy nog vir die kommissie-opdrag van pres. Jacob Zuma.
Raadslede weer in hof oor geweld by raadsvergadering
Volgens hom was hy by die deur toe ʼn skoot afgegaan het en hy in ʼn “mini-tsoenami” vasgevang is soos mense uit die lokaal probeer kom het.
Gedig: Liefdesbrief
“Watter digter kan ek vertrou om te skryf oor jou, oor jou en my?” Lees Riana Scheepers se gedig, “Liefdesbrief”
Liefs Bismarck as Bannon
“Ek het geen sterretjies in my oë oor ubuntu nie. Afgesien van die probleme wat ʼn mens het om dit behoorlik te definieer, hanteer die ANC en die meeste regters van die konstitusionele hof die begrip klaarblyklik net soos en wanneer dit hulle pas.”