“Markus Jooste het toe vir my ʼn SMS gestuur as die ouditvoorsitter en die inhoud van die SMS het my regtig tot by die gevolgtrekking gebring dat dit ʼn bevestiging is van die rekeningkundige onreëlmatighede.”
Alles vir Woensdag 31 Januarie 2018
‘Hou wantroue-mosie voor staatsrede’
“Cyril Ramaphosa is president van die ANC en Zuma van die land en dit het tot gevolg dat die land nie weet watter rigting ingeslaan word nie.”
10 wenke voor jy ʼn kind se naam kies
ʼn Naam is baie belangrik – dis wat mense jou vir die res van jou lewe gaan noem – en dis dus noodsaaklik dat ouers moet seker maak hulle kies ʼn naam wat nie ʼn onnodige geboelie gaan uitlok nie.
Maroleng se aanstelling by SAUK verwelkom
“Die ANC verwelkom dié besluit en hoop dat Maroleng se aanstelling die openbare uitsaaier na nuwe hoogtes sal neem.”
Fees gekanselleer as gevolg van droogte
“Ons bid maar vir goeie reën sodat ons volgende jaar weer lekker partytjie kan hou.”
Beamptes vas oor R2,7 miljoen se ‘gunslone’
Een beampte het glo R685 000 ontvang op ʼn transaksie vir drukkersink.
Markus Jooste in Valke se visier
Steinhoff het Markus Jooste, die maatskappy se voormalige uitvoerende hoof, by die Valke aangegee vir ondersoek en moontlike vervolging.
Gedig: Begin somer
Begin somer en die see ʼn oopgebreekte kweper, die lug soos ʼn kind se ballon ver bo die water…” Ingrid Jonker se gedig, “Begin somer”
Gebeure in Oos-Europa versterk verdeling in EU
Die verdeling in Europa het duidelik by sy bron te make met identiteit en waardes. Oos-Europese lande is opnuut besig om hul historiese Christelike karakter te herbevestig.
Koop ʼn huis in Italië vir net €1
Die Italiaanse dorpie Ollolai op Sardinia in die Middellandse See verkoop honderde huise teen net €1 elk.
Vermy die pyn van vastetermynkontrakte
Ina Opperman verduidelik wat jou regte in verband met vastermynkontrakte is in terme van die Wet op Verbruikersbeskerming.
Die Tet-offensief is steeds ’n gevallestudie
Giap se hantering van die offensief was wreed en koelbloedig, maar uiters doeltreffend. Hy het die helfte van sy aanvalsmag, sonder om ’n oog te knip, opgeoffer om die oorlog te wen.
Bejaardes helder oordag in huis oorval
“Die egpaar was in hulle huis toe hulle skielik vier onbekende mans in die huis opmerk.”
Sou die huidige Bokke dit in 1981 reggekry het?
ʼn Mens het begrip vir Allister Coetzee se gebrom dat die Sprinbokke se toer aan die einde van verlede jaar op ʼn heel verkeerde noot begin het toe daar van die spelers verwag is om in ekonomiese klas na Londen op pad na Dublin te vlieg.
Verdagte kritiek ná hy probeer ontsnap
Die man was in aanhouding en sou Dinsdag in die hof verskyn op aanklag van roof.
Oom Herrie se kerrie: Die snorkende spook
Maar dis ook nie lank nie, kom oom Herrie agter daar is wel iemand by hom in die kamer, en dié lê heerlik op die ander bed en balke saag. Maar daar is niemand op daai bed nie..!
DA ondersteun mosie van wantroue teen De Lille
Die DA se federale uitvoerende komitee het die DA-koukus in die Kaapstadse stadsraad opdrag gegee om ʼn mosie van wantroue wat deur die ANC teen Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, ingestel is, te ondersteun.
Afrikaans en Afrikaners as rookskerms vir politieke agendas en wanprestasie
Ons kan nie politici toelaat om met anti-Afrikaanse en -Afrikaner argumente ons te mislei sodat hulle en hulle amptenary langer met wanprestasie wegkom nie.
LUR in trompop botsing
“Die bestuurder van ʼn minibustaxi het na bewering in die suidelike baan ingedraai en teen aankomende verkeer in gery.”
Life Esidimeni: Premier getuig
Makhura het gesê toe hy uitvind oor die sterftes was 36 pasiënte reeds dood.