Kennis staan in diens van die hart.
Alles vir die maand Januarie 2018
Noordwes: Meer as 100 dié langnaweek vasgetrek
Die polisie in Noordwes het meer as 100 verdagtes in dié provinsie die afgelope langnaweek vasgetrek.
Droogte en beseringsvrese dalk Indië se bondgenote
Die Kaapse droogte en die onsekerheid oor die beseringsposisie van ʼn paar van die Proteas se spelers kan ongewone bondgenote wees wat aan Indië die binnebaan in die eerste toets mag gee wat Vrydag op Nuweland begin.
UDM eis antwoorde oor gratis hoër onderwys
“Ons wil beslis nie ʼn situasie sien waar polisiehulpbronne gebruik gaan word om ontevrede studente te hanteer wanneer hierdie beloftes nie materialiseer nie.”
Dogter ‘veg verbete om lewe’; pa ook in hospitaal
“Dis hartverskeurend om na haar te kyk. Sy is ʼn opgewekte jong meisie wat al só baie vir ons almal beteken het. Nou lê sy daar en veg om haar lewe. Ons almal huil oor haar – die dokters het gesê die volgende 24 uur is kritiek.”
Nóg ʼn raadslid in KZN vermoor
ʼn Raadslid van die Jozini-munisipaliteit in KwaZulu-Natal is op Nuwejaarsdag vermoor.
Polisie rig waarskuwing aan studente, ouers
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Dinsdag ʼn waarskuwing aan studente en ouers van studente landwyd gerig.
Die wêreld in foto’s – 2 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tiener verdrink by Melkbosstrand
Die Stad Kaapstad het gesê van 1 Desember 2017 tot 1 Januarie 2018 is daar minstens tien verdrinkings aangeteken net by dié stad se strande.
Man buite huis met byl aangeval
“Die man kon daarin slaag om in die huis in te kruip en is eers vanoggend daar aangetref.”
2018: Die flieks waarna almal uitsien
Maroela Media het ʼn lys gemaak van enkele van die prente waarna fliekvlooie die meeste in 2018 kan uitsien.
Een sterf toe skote klap tydens transitoroof
Foto’s wat na die tyd van die toneel geneem is toon hoe patroondoppies oor die toneel gesaai lê.
Partytjiegangers kniehalter brandbestryders
“Lede van die publiek het op die brandweerwa gedans en selfs foto’s op die voertuig geneem.”
Gewapende rowers slaan toe op lughawe
ʼn Lid van die publiek het glo die hulpkrete gehoor en ander veiligheidswagte geroep om te kom help.
12-jarige sterf by gewilde vakansieoord
“’n Lid van die publiek het ingespring om te help, maar net die een kind kon opgespoor en gered word.”
‘Vuil Wasgoed’ met internasionale toekennings bekroon
“Ons het nog net mooi dinge oor die fliek gehoor, maar mense sê seker die lelike dinge agter jou rug.”
Bejaarde (77) ‘getraumatiseerd’ ná rowers toeslaan
“Sy het na die slaapkamer toe gehardloop, maar een verdagte het haar agtervolg en haar op die bed neergegooi.”
Steinhoff: 2015 se state ook hersien
Die beleërde kleinhandelgroep Steinhoff International Holdings, het Dinsdag gesê sy finansiële state van 2015 kan, soos sy state van 2016, ook nie meer as betroubaar geag word nie en sal hersien moet word
‘Net genade dat ons leef,’ sê swaers ná gru-ongeluk
“As ons kyk deur die foto’s en hoe die bakkie soos ʼn stuk papier verfrommel is, weet ons dat ons nét lewendig uit daardie voertuig geklim het omdat God ons beskerm het. Daar is geen ander verduideliking daarvoor nie; dit was nie ons tyd nie.”
Meer bekend ná 2 op Tafelberg sterf
Die vrou wat die beproewing oorleef het, het mond-tot-mond-asemhaling op een van die oorledenes gedoen, maar kon nie daarin slaag om die persoon weer by te bring nie.