Huldeblyke stroom in ná die gru-botsing die afgelope naweek waarin vyf lede van dieselfde gesin op die R61 by Palm Beach voor Port Edward in KwaZulu-Natal gesterf het.
Alles vir die maand Januarie 2018
Polisie krap kop oor liggaam op kleinhoewe
Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die raaiselagtige dood van ʼn 21-jarige man wie se liggaam Sondag op ʼn kleinhoewe in die Heidelberg-omgewing in Gauteng gevind is.
Maroela Media se 10 gewildste goeienuusstories vir 2017
Hoewel dit dikwels voel asof die nuus deur negatiewe stories oorheers word, was daar in 2017 ook talle stories wat ons by Maroela Media en ons lesers breed laat glimlag het.
Vier sterf toe trok omslaan
Vier mense is dood en nog twee ernstig beseer toe ʼn vragmotor Sondagaand op die Du Toitskloofpas naby Worcester in die Wes-Kaap omgeslaan het.
Nuwejaarsvoornemens vir SA rugby
Een van ʼn kind se heerlikste oomblikke was wanneer hy of sy sirkus toe kon gaan.
Boukontrakteurs dalk ondersoek ná huise ineenstort
Die provinsiale regering voorsien tans tente en ander tydelike skuilings, kospakkies en komberse aan inwoners wat sonder ʼn heenkome gelaat is.
12 sterf toe vliegtuig neerstort
“Hulle was die soort mense wat jy wens jy het baie van gehad. Hulle het altyd alles saam as ʼn gesin gedoen.”
Bekendes sê: Dís ons hoop vir 2018
Maroela Media het by talle bekendes gaan inloer om te hoor wat hulle hoop vir die nuwe jaar is.
Vrou, kind sterf toe weerlig tref
Die twee oorledenes, ‘n 21-jarige vrou en ‘n 11-jarige kind, is deel van dieselfde gesin.
Twee sterf toe voertuig op dak beland
“Volgens paramedici was daar sewe mense in die voertuig ten tyde van die ongeluk.”
Nuuskommentaar: Wat wag in 2018?
Veral twee faktore gaan die land se verloop in 2018 bepaal – of adj.pres. Ramaphosa as leier van die ANC van pres. Jacob Zuma ontslae sal kan raak en so die land kan begin regruk (geen waarborg hy gaan dit regkry nie en die verwagtinge is oorweldigend baie en dikwels teenstrydig) en veral rassespanning in die land op ’n aanvaarbare vlak gehou kan word.
Man vas ná leeu se gifdood
Die verdagtes het die leeu se pote en kop verwyder en probeer om die dier se vel ook te verwyder voordat hulle van die toneel gevlug het.
Mans se liggame uit rivier gehaal
Polisieduikers is ontbied en het Sondagoggend ná ʼn kort soektog die mans se liggame gevind en uit die rivier gehaal.
Gedagte vir die dag: Ons ondeurgrondelike God
Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik. (Psalm 145:3)